Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anemoon Huis

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 R1 796 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Anemoon Huis is 'n selfsorghuis wat in die hawe-area in Stilbaai-Wes geleë is en is net 'n paar minute se stap vanaf die strand, hawe en gholfbaan. Die huis is ook naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Hierdie drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis en braai-area is oopplan en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke met 'n slim-TV en 'n knus kaggel. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eiendom het oorgenoeg parkeerplek op die perseel in 'n dubbele toesluitmotorhuis. Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid aktiwiteite in die area soos swem, fietsry, visvang en voetslaanroetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Martin Z
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en netjies. Baie lekker vakansieverblyf.
Sep 2024
Johan H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Ja, was wonderlik, rustig, perfek vir 'n familie.
Sep 2024
Daylon P
5.0
Amazing. We enjoyed our stay. The house is extremely beautiful. The WiFi worked enough to watch the rugby on my phone, but with the win...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mark-twaine M
Gesin met klein kinders
5.0
Was amazing. Was a great relaxing stay. Every room with its own ensuite bathroom is a true luxury, just the middle room shower head nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Tsholofelo M
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful stay. What a lovely house. My family and I had a wonderful stay. We loved staying there. It is spacious, safe and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anemoon Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 995
R1 995 R1 796
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 995
R1 995 R1 796
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoon-laan 16, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf265d4966803c3439072fc3995accea67f8b01325970fde185a36e82d2ec1ab102854c1e50934eb0e04421a48dc432cc803e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 995 nouVanaf R1 796 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 16 Anemoon Ave Stillbay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.381546862937 21.418151010451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang