Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anemoon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Anemoon
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Home away from home.

Dit was 'n absolute belewenis, ek sal definitief weer daar wil tuisgaan. Die stilte was fantasties, die huis was gerieflik en netjies.

Bavian B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bavian B

Fantasties, baie gerieflik ingerig.

Dit was baie lekker by Anemoon, ons was 'n groot groep mense en nooit het dit beknop gevoel nie. As ek iets kan aanbeveel is dat die handrelings agter reggemaak word.

Jo-ann H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann H

Wonderlik.

Dit was nou 'n baie lekker plek om te ontspan en net lekker te kuier saam met vriende. Trappe was goeie oefening.

Angelique A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique A

It was a wonderful stay.

Place very spacious. I would highly recommend Anemoon to people. We had a wonderful time.

Shantelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shantelle V

Goeie ligging, veilig, rustig en gesinsvriendelik.

Goeie ligging, stapafstand van strand en lagoon asook staproetes en gholfbaan. Veilig en rustig, geen steurings. Genoeg ruimte vir 'n gesin van 5 vir ontspanning. Die woning is toegerus met als wat nodig is.

Anastatia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastatia B

Baie gemaklik, eienaars is aangenaam en behulpsaam.

Naby die strand, genoeg plek vir karre asook vir kinders om te speel. Baie veilig. Netjies.

Marchelle V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle V

My man se doel was om te kom vis., maar die weer het nie saam gespeel nie.

Toe geniet ons maar die seelug. Hoop om in die nabye toekoms weer te kom kuier.

Anemoon se terugvoer

Hi Marchelle
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

Anemoon
Kenneth S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth S

Baie netjies en gerieflik.

Daar behoort 'n korrelasie tussen die aantal gaste en die skoonmaakfooi te wees. Om R600 te betaal na 2 dae vir 2 mense is buitensporig.

Anemoon se terugvoer

Ons neem kennis en sal dit met die eienaar opneem.

Anemoon
Liz S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz S

Awesomeness, lekker aangenaam, vriendelike mense, puik geleë.

Jaco en Marie Hamman het ons met vriendelike warm glimlaggies by die eenheid ontmoet en welkom geheet....alles gewys en verduidelik waar ons wat in die dorp kan doen en waar ons aankope kan doen. Aangedui wat om by watter eetplekkie te verwag. Die eenheid is netjies en foutloos gemaklik vir 4 grootmense en 2 kinders....veilig en prakties. Dankie Jaco en Marie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons waardeer!

Jonathan O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O

One of the best.

I would recommend anyone with a family to stay there.

Fergusson O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fergusson O

Uitstekend, kon lekker rus.

Baie geniet, verblyf was uitstekend.

Anemoon se terugvoer

Hi Fergusson

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien baie uit na julle volgende kuier.

Groete

Anemoon
Marinda Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda Z

Ons het heerlik gebly. Marie en Jaco was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Skoon en netjiese akkommodasie naby die strand en rivier.

Gert A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert A

Baie lekker, en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, als was mooi en skoon en op sy plek, die ligging is uitstekend en die strand is 5 min stapafstand.

Lizette S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Waarde vir geld.

Eenheid is ruim met goed ingerigte kombuis. Stapafstand na strand en 5 min se ry na winkelkompleks. Ek sal Anemoon beslis aanbeveel.

Anemoon se terugvoer

Beste Lizette,

Baie dankie vir die kompliment. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Groete
Anemoon

Anemoon
Tanya V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Excellent hosts.

I will highly recommend this to families with teenagers. Great place and it had everything you need.

Anemoon se terugvoer

Dankie vir die groot kompliment.
Kom kuier weer vir ons

Anemoon
Bayronicia B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bayronicia B

Fantastiese plek vir familiekuiers.

'n Baie nice plek om saam met jou familie te kuier.

Graham W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W

Die eenheid was netjies en waarde vir jou geld.

Dit was een groot familievakansie saam met die familie-vriende. Elkeen kan nie uitgepraat raak oor die netjiese plekkie wat ons gekry het vir die bekostigbare fooi. Ons sal enige tyd teruggaan om daar vir 'n naweek weg te breek of om die langer vakansie daar deur te bring. Die mense is meer as net vriendelik. Selfs die dorp se mense is vriendelik. Lekker gekuier.

Anemoon se terugvoer

Thank you for your review

Anemoon
Pieter B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Rustig en stil en weg van die stad se lawaai.

Geleë naby winkels. Loopafstand vir die kinders om see toe te gaan. Omtrent geen geraas nie, kan lekker ontspan. Die mense is baie vriendelik daar.

Wendy B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B

Was a great place to stay. Excellent layout if you have teenagers.

Lovely place. Was clean. Great with teenagers. Would definitely recommend.

Anemoon se terugvoer

Thanks we look forward to seeing you in future dates

Anemoon
Lucine A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucine A

Dit was baie rustig.

Rustige buurt, pragtige uitsig, huis in netjiese toestand, alles wat jy benodig is beskikbaar vir jou gerief.

Anemoon se terugvoer

Baie dankie Lucine vir die mooi woorde.
Frits

Anemoon
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoonlaan 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA609babc636ee9658e8f6c0ec1b1a837a003888993798bad93456b340e03be35bd810b66ddd143e7f5cb02ed334c30d37418f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 12 Anemoon Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3811729 21.418349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang