Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anemoon

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leana S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Home away from home. Dit was 'n absolute belewenis, ek sal definitief weer daar wil tuisgaan. Die stilte was fantasties, die huis was gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bavian B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Fantasties, baie gerieflik ingerig. Dit was baie lekker by Anemoon, ons was 'n groot groep mense en nooit het dit beknop gevoel nie. As ek iets kan aanbeveel is dat die handrelings agter reggemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Wonderlik. Dit was nou 'n baie lekker plek om te ontspan en net lekker te kuier saam met vriende. Trappe was goeie oefening.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique A
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

It was a wonderful stay. Place very spacious. I would highly recommend Anemoon to people. We had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shantelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Goeie ligging, veilig, rustig en gesinsvriendelik. Goeie ligging, stapafstand van strand en lagoon asook staproetes en gholfbaan. Veilig en rustig, geen steurings. Genoeg ruimte vir 'n gesin van 5 vir ontspanning. Die woning is toegerus met als wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anastatia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Baie gemaklik, eienaars is aangenaam en behulpsaam. Naby die strand, genoeg plek vir karre asook vir kinders om te speel. Baie veilig. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

My man se doel was om te kom vis., maar die weer het nie saam gespeel nie. Toe geniet ons maar die seelug. Hoop om in die nabye toekoms weer te kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Anemoon
Hi Marchelle Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Kenneth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2021

Baie netjies en gerieflik. Daar behoort 'n korrelasie tussen die aantal gaste en die skoonmaakfooi te wees. Om R600 te betaal na 2 dae vir 2 mense is buitensporig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Anemoon
Ons neem kennis en sal dit met die eienaar opneem.

Liz S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Awesomeness, lekker aangenaam, vriendelike mense, puik geleë. Jaco en Marie Hamman het ons met vriendelike warm glimlaggies by die eenheid ontmoet en welkom geheet....alles gewys en verduidelik waar ons wat in die dorp kan doen en waar ons aankope kan doen. Aangedui wat om by watter eetplekkie te verwag. Die eenheid is netjies en foutloos gemaklik vir 4 grootmense en 2 kinders....veilig en prakties. Dankie Jaco en Marie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

One of the best. I would recommend anyone with a family to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anemoonlaan 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA609babc636ee9658e8f6c0ec1b1a837a003888993798bad93456b340e03be35bd810b66ddd143e7f5cb02ed334c30d37418f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 12 Anemoon Avenue Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3811729 21.418349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang