Anemoon
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Leana S - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Bavian B - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties, baie gerieflik ingerig.
Jo-ann H - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Angelique A - Mei 2022
Algehele gradering
It was a wonderful stay.
Shantelle V - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, veilig, rustig en gesinsvriendelik.
Anastatia B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik, eienaars is aangenaam en behulpsaam.
Marchelle V - Mrt 2021
Algehele gradering
My man se doel was om te kom vis., maar die weer het nie saam gespeel nie.
Anemoon se terugvoer
Hi Marchelle
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Kenneth S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Anemoon se terugvoer
Ons neem kennis en sal dit met die eienaar opneem.
Liz S - Nov 2020
Algehele gradering
Awesomeness, lekker aangenaam, vriendelike mense, puik geleë.
Lees meerJonathan O - Okt 2020
Algehele gradering
One of the best.
Fergusson O - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend, kon lekker rus.
Anemoon se terugvoer
Hi Fergusson
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien baie uit na julle volgende kuier.
Groete
Marinda Z - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Marie en Jaco was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
Gert A - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, en waarde vir geld.
Lizette S - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anemoon se terugvoer
Beste Lizette,
Baie dankie vir die kompliment. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Anemoon
Tanya V - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent hosts.
Anemoon se terugvoer
Dankie vir die groot kompliment.
Kom kuier weer vir ons
Bayronicia B - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek vir familiekuiers.
Graham W - Sep 2018
Algehele gradering
Die eenheid was netjies en waarde vir jou geld.
Anemoon se terugvoer
Thank you for your review
Pieter B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en stil en weg van die stad se lawaai.
Wendy B - Aug 2018
Algehele gradering
Was a great place to stay. Excellent layout if you have teenagers.
Anemoon se terugvoer
Thanks we look forward to seeing you in future dates
Lucine A - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Anemoon se terugvoer
Baie dankie Lucine vir die mooi woorde.
Frits
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anemoonlaan 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang