ANEW Hotel Green Point
- Kapasiteit: 152 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 181, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 499 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ANEW Hotel Green Point is in Kaapstad naby die V&A Waterfront en verskeie bekende plekke soos die Groenpuntpark en Seepunt se promenade geleë.
Die hotel volg omgewingsbewuste praktyke en spog met 'n asemrowende uitsig. Dit bied verblyf in 76 pragtige kamers wat elk 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook lugversorging, 'n werkstasie, elektroniese kluis, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Geniet 'n drankie terwyl jy na Seinheuwel en die Atlantiese Oseaan tuur. Die dek op die dak het 'n pragtige glas-swembad met 'n uitsig oor Groenpunt.
ANEW Hotel Green Point is die ideale plek vir gaste wat die Moederstad wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- Persoonlike Kluis
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoofstraat 181, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink ANEW Hotel Green Point het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 152 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 181, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang