Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ANEW Hotel Green Point

  • Kapasiteit: 152 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 181, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 499 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ANEW Hotel Green Point is in Kaapstad naby die V&A Waterfront en verskeie bekende plekke soos die Groenpuntpark en Seepunt se promenade geleë.

Die hotel volg omgewingsbewuste praktyke en spog met 'n asemrowende uitsig. Dit bied verblyf in 76 pragtige kamers wat elk 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook lugversorging, 'n werkstasie, elektroniese kluis, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Geniet 'n drankie terwyl jy na Seinheuwel en die Atlantiese Oseaan tuur. Die dek op die dak het 'n pragtige glas-swembad met 'n uitsig oor Groenpunt.

ANEW Hotel Green Point is die ideale plek vir gaste wat die Moederstad wil verken.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Persoonlike Kluis
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 181, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink ANEW Hotel Green Point het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 181, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0fbca30b19d93ab77df865ce2182ce5c1c8d5d925987c61d9136f00225e2f0a8dfa17d0afdccd1f71591cf73f46119853fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 181 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9080756 18.4037858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang