Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ANEW Hotel Hatfield

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 4 resensies vir ANEW Hotel Hatfield
Netheid
2.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.0/5
Marissa J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa J
Saam met vriende

Awesome.

We went there to watch the rugby at Loftus. Great vibe drinks just a bit expensive at the hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chantelle L
Saam met vriende

Baie teleurgesteld.

Die foto op die site is nie dieselfde as wat hulle kamers is nie. Ons het lank gewag om in te te check. Die aand van ons show was ons laat gewees, want ons kon nie in een van die kamers in kom nie. Die mense kon ons ook nie gehelp het. Ons het 'n email gestuur dieselfde dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi D

Met aankoms teen 14:30, was die kamers nog nie reg nie!

Niks in die hotel werk nie, of is stukkend. Badkamers is vuil en vol mold op die ceilings. Dit was die swakste plek waar ek nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir baie klein kamer en nie eens ontbyt ingesluit nie.

Die kamer was bitter klein. Ek en my vrou kon nie saam in die badkamertjie staan nie. Ons moes teen mekaar verbyskuur om 'n beurt voor die spieël te kry. Die kamer lyk regtig vervalle. Daar was lelike groot spykers in die mure waar iets moes hang en die mure is net half geverf, 'n groot ongeverfde pleisterstrook versier amper 'n hele halwe muur. Ons het n dubbelkamer geboek, maar slegs 1 van die gebruiksitems soos handdoeke, glase, sjampoe ens. was uitgepak. Gelukkig was hulle flink om nog te gee. Die kamer het 'n kombuisarea in, maar die se lig werk nie. Die foto's is erg misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 089
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 089
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 176 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett-straat 1054, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30934c0b03a19b26403d35cb8494b40f0d1253cf6152cc353afb79378e67788bba0229d7ff8e954b0aa3f3bb024a6ed884aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag, vir 2 mense 4 5 1 3 1054 Burnett Street Hatfield 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.750484 28.233015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem