Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ANEW Hotel Hatfield

  • Kapasiteit: 176 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett-straat 1054, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Vanaf R1 089 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ANEW Hotel Hatfield, geleë in die bedrywige woonbuurt Hatfield, Pretoria, bied gaste luukse verblyf as 'n basis om een van die land se hoofstede te verken. Die hotel is gerieflik geleë naby hoofweë sowel as die Hatfield Gautreinstasie, wat dit ideaal maak vir sakereisigers. Die ANEW Hotel Hatfield is naby die Universiteit van Pretoria en verskeie internasionale ambassades.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers sowel as woonstelle. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en bied 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n haardroër, 'n elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in. ANEW Hotel Hatfield bied 'n verskeidenheid van 8 geleentheid- en konferensielokale met sitplek vir tot 300 afgevaardigdes.

Verken die nuwerwetse woonbuurt Hatfield en sy florerende naglewe, of stop by die hotel se kleurvolle kroeg vir 'n drankie of 2. Die hotel bied ook 'n gratis pendeldiens na en van die Gautreinstasie. Besoek die Botaniese Tuine, die Menlyn-winkelsentrum, die Voortrekkermonument en ander nabygeleë besienswaardighede.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Burnett-straat 1054, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
  • Gaste dink ANEW Hotel Hatfield het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 089
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 176 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnett-straat 1054, Hatfield, Pretoria, 0028, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd3d5b916e6f744739df5ee41a855ed2bc5d6c7ccf1ea78426b14b205318cc512cee9c1b52f4d96f9024ca40bb33c5e8c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag, vir 2 mense 4 5 1 3 1054 Burnett Street Hatfield 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.750484 28.233015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang