ANEW Hotel Highveld
- Kapasiteit: 164 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mandela-straat, Witbank, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
ANEW Hotel Highveld is in eMalahleni, Witbank, in Mpumalanga. Die hotel is naby die regeringsdepartement, kasino's, gholfbane, winkelsentrums en besighede. ANEW Hotel Highveld is die perfekte basis vir sakereisigers in eMalahleni.
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied, elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, haardroër, elektroniese kluis, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan in hul kamers ontspan en etes na hul kamers bestel of 'n ete in die hotel se beroemde Coalhouse Restaurant geniet.
ANEW Hotel Highveld is naby besienswaardigede en plekke van belang soos Tshwane Universiteit van Tegnologie en verskeie horpitale. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat in en om die Witbank-area moet wees.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
ANEW Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mandela-straat, Witbank, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink ANEW Hotel Highveld het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 164 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mandela-straat, Witbank, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang