Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anford Country House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Roelien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlike kuier, baie vriendelik, skoon, netjies, uitstekende diens, een van daardie plekke wat mens besoek en nuwe vriendskappe smee, die bestuur is wonderlike mense wat ons en ons hondjie so welkom laat voel het. Meer as wat mens kan verwag, vreeslik vriendelik, mooi plaas omring deur foreldamme en baie in die area om te doen, selfs 'n stukkie geskiedenis by die oorlogs gedenkteken vir gesneuweldes van die Anglo Boere oorlog, ook baie naby aan Milly's en nie ver van Dullstroom af nie. Ligging, mense, plek en diens uitstekend. Beveel vir seker Anford aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Anford Country House
Baie dankie vir jul besoek en terugvoer Roelien. Ons het dit baie geniet om julle as gaste hier te verwelkom. Hoop dit gaan goed met JR (Jack Russel). Groete, Hennie en Henriette

Simon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pleasant stay. A pleasant stay. The room booked was a bit different than the photos but it was not an issue. Clean and neat. Can't fault the bathroom - plenty of space and hot water on demand. The location in summer would be a must-see. They enjoyed the trees on the premises marked with their botanical names. Breakfast was very different from the normal, a welcomed change. Hosts were helpful and friendly - one of the few places you still get to meet them in person. An ideal stayover if you need a local point/base for the area or long hauling on the N4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Anford Country House
Thank you for choosing Anford Country House for your stay, and the positive feedback. Hoping to see you back soon. Regards, Hennie & Henriëtte

Lientjie B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Baie vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Ek het baie welkom gevoel. Baie netjies en skoon. Die kamer is goed ingerig met ekstra komberse, verwarmer en elektriese kombers. Ek sal die verblyf enige tyd voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Wonderlike diens en plekkie. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Het elektriese komberse en kaggel bitter baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Anford Country House
Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het Rina. Hoop ons sien julle gou weer.

Francois G
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

We stayed for one night while travelling to Blyde River Canyon. Great location, peaceful scenery, nice cottage and great service. We would definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Anford Country House
Thank you Francois. We enjoyed hosting you and your family at Anford.

Stefan B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Stayed overnight on our way to Kruger. Stayed overnight, very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Henriette
Anford Country House
Thank you for staying at Anford Country House.

Stefan B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2023

Overnight on way you Kruger National Park. Had a fire on the stoep in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Henriette
Anford Country House
Thank you for staying at Anford Country House.

Vine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Oulike plaashuis. Die plaashuisie is perfek vir wat ons in gedagte gehad het. Die huis het 3 ruim slaapkamers, 'n kombuis met alles wat jy nodig het en die lekkerste boma-area net buite die huisie. Daar was meer as genoeg hout vir ons gegee, sodat ons lekker warm kon kuier buite of selfs binne om die kagel. Die staff was baie oulik en behulpsaam en het ons met ope arms verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica W
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2022

Signage very poor and even Google Maps got it wrong. But still a great stay. When it rains, the road can be very treacherous if you don't have the correct vehicle. But your destination is worth the journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Anford Country House
We appreciate your feedback and apologise for any inconvenience caused. The new boards will be up in this week, which will make it much easier to reach Anford. Unfortunately we are not allowed to do any repairs on the roads which are under Provincial Government.

Anandi S
1 nag
4.6
Okt 2022

Baie oulik. Personeel was baie oulik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anford-pad, Belfast, 1170, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMmViZDY4LTgyZmUtNGNkOS1iOWMwLTI2ZjMxZmZlYmVjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Anford Road Belfast 1170 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.703934485852 30.151277390213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang