Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anford Country House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Anford Country House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Roelien V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Heerlike kuier, baie vriendelik, skoon, netjies, uitstekende diens, een van daardie plekke wat mens besoek en nuwe vriendskappe smee, die bestuur is wonderlike mense wat ons en ons hondjie so welkom laat voel het.

Meer as wat mens kan verwag, vreeslik vriendelik, mooi plaas omring deur foreldamme en baie in die area om te doen, selfs 'n stukkie geskiedenis by die oorlogs gedenkteken vir gesneuweldes van die Anglo Boere oorlog, ook baie naby aan Milly's en nie ver van Dullstroom af nie. Ligging, mense, plek en diens uitstekend. Beveel vir seker Anford aan.

Anford Country House se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek en terugvoer Roelien. Ons het dit baie geniet om julle as gaste hier te verwelkom.
Hoop dit gaan goed met JR (Jack Russel).
Groete, Hennie en Henriette

Anford Country House
Simon D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D

Pleasant stay.

A pleasant stay. The room booked was a bit different than the photos but it was not an issue. Clean and neat. Can't fault the bathroom - plenty of space and hot water on demand. The location in summer would be a must-see. They enjoyed the trees on the premises marked with their botanical names. Breakfast was very different from the normal, a welcomed change. Hosts were helpful and friendly - one of the few places you still get to meet them in person. An ideal stayover if you need a local point/base for the area or long hauling on the N4.

Anford Country House se terugvoer

Thank you for choosing Anford Country House for your stay, and the positive feedback.
Hoping to see you back soon.
Regards,
Hennie & Henriëtte

Anford Country House
Lientjie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie B

Baie vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Ek het baie welkom gevoel.

Baie netjies en skoon. Die kamer is goed ingerig met ekstra komberse, verwarmer en elektriese kombers. Ek sal die verblyf enige tyd voorstel.

Rina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Wonderlike diens en plekkie.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Het elektriese komberse en kaggel bitter baie waardeer.

Anford Country House se terugvoer

Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het Rina. Hoop ons sien julle gou weer.

Anford Country House
Francois G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

We stayed for one night while travelling to Blyde River Canyon.

Great location, peaceful scenery, nice cottage and great service. We would definitely come back!

Anford Country House se terugvoer

Thank you Francois. We enjoyed hosting you and your family at Anford.

Anford Country House
Stefan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B

Stayed overnight on our way to Kruger.

Stayed overnight, very spacious.

Anford Country House se terugvoer

Thank you for staying at Anford Country House.

Anford Country House
Stefan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B

Overnight on way you Kruger National Park.

Had a fire on the stoep in the evening.

Anford Country House se terugvoer

Thank you for staying at Anford Country House.

Anford Country House
Vine M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vine M

Oulike plaashuis.

Die plaashuisie is perfek vir wat ons in gedagte gehad het. Die huis het 3 ruim slaapkamers, 'n kombuis met alles wat jy nodig het en die lekkerste boma-area net buite die huisie. Daar was meer as genoeg hout vir ons gegee, sodat ons lekker warm kon kuier buite of selfs binne om die kagel. Die staff was baie oulik en behulpsaam en het ons met ope arms verwelkom.

Veronica W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica W

Signage very poor and even Google Maps got it wrong. But still a great stay.

When it rains, the road can be very treacherous if you don't have the correct vehicle. But your destination is worth the journey.

Anford Country House se terugvoer

We appreciate your feedback and apologise for any inconvenience caused. The new boards will be up in this week, which will make it much easier to reach Anford.
Unfortunately we are not allowed to do any repairs on the roads which are under Provincial Government.

Anford Country House
Anandi S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anandi S

Baie oulik.

Personeel was baie oulik en behulpsaam.

Jo-anne H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-anne H

Plek is baie skoon en vriendelike diens.

Daar kort wel 'n paar goedjies. Geen badkamer matjies. Slegs een kamer het teelepels gehad. Slegs een kamer het hande seep gehad. Lekker rustige plek.

Charl B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Baie lekker plekkie.

Stil en baie vriendelik.

Carel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S

Lekker oorslaapplek.

Lekker gestap tussen bome.

Tharina V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tharina V

Netjies, veilig en vriendelik.

Dis 'n baie mooi en netjiese plek. Al wat bietjie pla is die slegte grondpad. Maar dis goed geleë en die kamers en badkamers is baie netjies. Personeel was baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Kirstin W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin W

Cottage in the woods.

We stayed in the forest cottage. We loved the beautiful surroundings and the silence. We enjoyed a nice bonfire outside and the house was spotless. Great value for money when travelling in a big group.

Elritia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elritia L

Absoluut fantasties!

Dit was die ideale naweekwegbreek, rustig in die natuur en stilte. Die atmosfeer het absoluut tot my gespreek en my siel is verkwik. Die diens was besonder vriendelik en die etes lekker en billik. Dit was net bietjie jammer dat hulle nie die Saterdagaand Coca-cola gehad het nie, maar ons sal hulle dit kan vergewe.

Anford Country House se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is bly dat julle Anford Country House besoek en die natuur geniet het. Ons nooi julle vir 'n gratis koeldrank wanneer julle weer hier verbykom.

Anford Country House
Dup En Sanet D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dup En Sanet D

Netjiese kamer en badkamer, vriendelike, behulpsame ontvangs.

Die kamer en badkamer is ruim en was netjies en skoon, die handdoeke luuks en voldoende, die bed gemaklik, en die lekker warm stort was welkom na ons lang rit. Die stortseep was nie van goeie gehalte nie. Daar was beskuit, maar letterlik net 3 in die bottel. Stel voor die eienaars slaap een aand met 'n tas vol klere in hulle eie gastekamer en probeer die volgende oggend daar hare droogblaas en kam en grimeer, en ervaar dan al die ongerieflike eienskappe, wat baie maklik reggestel kan word. Dit is nie lekker om te grimeer en hare te kam bo-oor die koffiekoppies nie. 'n Ekstra rakkie of twee om jou goed op neer te sit, weg van die koffiekoppies af, sal baie help. Draai die spieël dwars en skuif dit na regoor die voorgestelde grimeerrakkie, of verskuif die koffiekoppies na 'n ander rakkie. Vertikaal word net 'n kwart van die spieël benut. Voorsien asb plek in die badkamer, daar is letterlik nie plek om jou tandeborsel neer te sit nie. 'n Stoel in die kamer sal welkom wees. Daar is ruim plek vir al die voorgestelde ekstra's, maar daarsonder is die kamer regtig eintlik ongerieflik.

Anford Country House se terugvoer

Ons het aandag gegee aan jou voorstelle en die kamers is opgegradeer. Dit het beslis 'n groot verbetering gebring aan ons klantetevredenheid.
Ons waardeer jou terugvoer opreg.

Anford Country House
Amorie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie V

Heerlik!

Vriendelike en hulpvaardige ontvangsdame wat aan elke behoefte van die gaste voorsien. Die perseel word pragtig versorg en die kamers is netjies en stylvol gemeubileer. Ontbyt was absoluut vir my die hoogtepunt, dit is definitief met ‘n tikkie liefde voorberei!

Anford Country House se terugvoer

Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.

Anford Country House
Marcel T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel T

Het baie lekker gebly en is baie vriendelik ontvang.

Het lekker verwelkomingsdrankies gekry. Baie rustig en mooi plek. Perfek vir 'n naweek wegbreek. Hul maak ook 'n heerlike ontbyt.

Anford Country House se terugvoer

Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.

Anford Country House
Wilma K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K

Rustige naweek in 'n skoon omgewing.

Hartlike ontvangs deur die eienaar, kamers en beddegoed was silwerskoon. Etes is smaaklik en goed voorberei. Al waar daar aandag kort is rondom die foreldamme is die gras lank en baie jong boompies wat die "cast" baie moeilik maak. Daar is volop forel in die damme. Dis 'n plek wat my gou weer gaan sien.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Annali B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali B

Dit was luukse en baie gerieflike verblyf vir Silver Sixpence trou-venue.

Soos bo. Eienaar baie behulpsaam en beskikbaar.

Anford Country House se terugvoer

Baie dankie dat julle by Anford oorgebly het.

Anford Country House
Justin P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin P

Gerieflik.

Baie lekker plekkie en baie mooi plaas.

Anford Country House se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer.

Anford Country House
Vanaf
Vanaf R1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anford-pad, Belfast, 1170, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMmViZDY4LTgyZmUtNGNkOS1iOWMwLTI2ZjMxZmZlYmVjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Anford Road Belfast 1170 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.703934485852 30.151277390213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang