Angala Boutique Hotel
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Franschhoek-weg (R45), Ingang na Vrede en Lust Wynlandgoed, Simondium, Kaapse Wynlande, Franschhoek, 7670, Wes-Kaap
- Vanaf R5 570 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Angala Boutique Hotel is 'n toevlugsoord vir die liggaam, verstand en gees en is in die hart van die Kaapse Wynlande tussen majestueuse berge geleë.
Ons suites en kothuise is ruim, volledig toegerus en privaat. Ons het spesiale aandag aan die dekor en fyner detail geskenk. Skoon lyne en natuurlike kleure is gekombineer met 'n tikkie outentisiteit. Slegs kinders tussen 8 en 12 word op die slaapbanke toegelaat.
Angala Boutique Hotel het 'n holistiese etos en die perseel bied geriewe soos 'n ekoswembad, infrarooi-sauna, stoomkamer en sonverhitte swembad met 'n spa. Bederf jouself met verskeie professionele spa-behandelings en masserings, in die gerief en privaatheid van jou eie kamer.
Gratis WiFi en 'n komplimentêre kroegie is beskikaar. Gaste sal 'n verwelkomingsdrankie met aankoms ontvang.
Pearl Valley, Boschenmeer, De Zalze en Stellenbosch se gholflandgoedere is almal internasionaal bekend en naby Angala Boutique Hotel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angala Boutique
Hotel
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Franschhoek-weg (R45), Ingang na Vrede en Lust Wynlandgoed, Simondium, Kaapse Wynlande, Franschhoek, 7670, Wes-Kaap
- Gaste dink Angala Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Franschhoek-weg (R45), Ingang na Vrede en Lust Wynlandgoed, Simondium, Kaapse Wynlande, Franschhoek, 7670, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang