Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ange B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.5
Ebertus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasvryheid was excellent. Verblyf was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetta
Ange B&B
Hi Ebertus, Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hopelik sien ons julle weer eendag. Bly veilig. Beste groete, Ange B&B Span

Eddie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie aangenaam. Dit was van die beste ervarings wat ons nog gehad het. Baie dankie vir die hartlike ontvangs so laat in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetta
Ange B&B
Hi Tanya, Baie dankie vir die terugvoering, bly julle het julle kort kuiertjie by ons geniet. Hoop alles het goed afgeloop en dat julle goed gery het terug huis toe. Kom kuier gerus weer. Bly veilig, reis veilig. Beste groete. Ange B&B Span

Lorinda S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2023

Was gerieflik en netjies. Een voorstel: bietjie donker by trappe, miskien lig opsit.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annetta
Ange B&B
Hi Lorinda, Dankie vir die resensie. Ons sal beslis kyk na die lig by die trappe. Daar is ligte maar of dit is nie genoeg nie of daar is een wat "murphy" speel met ons en wanneer ons dit nodig het is hy op 'n ander plek. Hoop om jou binnekort weer te sien. Bly veilig, reis veilig. Best groete. Annetta Keijer Ange B&B

Cherre-leigh P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2017

Lekker. Baie dankie vir die lekker nagrus en diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annetta
Ange B&B
Baie, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer. Groete Annetta Keijer

Matilda M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2011

Nice comfortable rooms with very pleasant surroundings in a quiet upmarket area The hostess, Annetta is very warm and hospitable.She gives the place a from home to home feel to the place. Not to mention her scrumptious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Winston E
Kort verblyf
4.6
Aug 2010

A clean, quite and comfortable place run by a plesant couple who pay attention to details. A home away from home, located in a peaceful residential area with a good mall nearby. A clean and serene atmosphere good for meditation and intellectual exercise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOTFmZDNlLThlNTMtNGFjZS05OWY3LWY4YTRjZGI4OGEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 119 Mercury Street Alphen Park 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.16266 28.28415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang