Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ange B&B

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng
  • Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ange B&B is 'n luukse B&B met 'n Afrika-tema en huislike atmosfeer, sowat 10 minute vanaf O R Tambo Internasionale Lughawe en naby al die hoofweë geleë.

Ons bied gerieflike en suite-verblyf, verskeie dubbel- en enkelkamers op die onderste verdieping met privaat badkamers met stort-oor-bad in sommige en-suites. Verskeie luukse kamers op die boonste verdieping met privaat badkamers wat aparte storte en baddens het. Wasgoed, droogskoonmaak en sekretariële diens ook beskikbaar, met die nodige geriewe soos TV, klein kombuisie wat bestaan uit yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, kluis en haardroër. Wi-Fi ook beskikbaar. Internasionale skeerprop in sommige van die badkamers.

Ons ontbyte is volledige Engelse ontbyt gedurende die week en kontinentale ontbyt slegs op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae. Daar is verskeie restaurante en wegneem-geriewe naby. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste. Winkelsentrums met al die geriewe waaraan jy kan dink is ook binne 'n paar minute se reis van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng
  • Gaste dink Ange B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mercury-straat 119, Alphen Park, Benoni, 1500, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOTFmZDNlLThlNTMtNGFjZS05OWY3LWY4YTRjZGI4OGEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 119 Mercury Street Alphen Park 1500 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.16266 28.28415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang