Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel 8 Apartment 1

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Ronald K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie dankie. Alhoewel dit basies net oornag was, was dit lekker rustig en alles wat 'n mens nodig gehad het. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibusiso R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

I had an amazing weekend, truly one of the best places around. Wonderful, I had a great time. Safety and hospitality on 100/100.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Di kuier was leka in Robertson net jammer dt was net ve 1aand. Dt is 'n nice plekkie sal net die eienaars aanraai om hulle gaste te ontvang met hulle aankoms en saam deur di plekkie loop. Dt voel so onpersoonlik en koud as daar niemand is om jou te ontvang nie en nie 'n video vir jou stuur oor hoe die TV werk nie. Verder was alles fine. Die eienaars klink vriendelik oor die foon. Ek dink net hulle moet manet daai ekstra myl gaan om hulle gaste meer tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
CJ en Anna
Angel 8 Apartment 1
Dankie Sharon vir jou terugvoering. Ons neem notisie van jou boodskap. Ons probeer om altyd daar te wees, maar soms is dit moeilik. Dankie dat julle die apartment so netjies gelos het, hoop om weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

CJ en Anna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15874744111e8c6cf6ab9065be8e167f59ac1035ae4fcbb35af5fe5e797f4fa51e6a07edc5bfa0629dc8c1783b77665100a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 2 Rijger Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.807743552118 19.896223247494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang