Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel 8 Apartment 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 R878 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angel 8 Apartment 1 is 'n lieflike eenheid in Roberston. Die bied knus en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n kombuisie en slaapkamerarea. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek voor die woonstel is beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area buite die woonstel wat gaste kan gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ronald K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie. Alhoewel dit basies net oornag was, was dit lekker rustig en alles wat 'n mens nodig gehad het. Vriendelik ontvang.
Mei 2024
Sibusiso R
Saam met lewensmaat
5.0
I had an amazing weekend, truly one of the best places around. Wonderful, I had a great time. Safety and hospitality on 100/100.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jacques W
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en ontspanend. Sal definitief weer bespreek.
Des 2024
Sharon C
Saam met lewensmaat
4.0
Di kuier was leka in Robertson net jammer dt was net ve 1aand. Dt is 'n nice plekkie sal net die eienaars aanraai om hulle gaste te ontvang met hulle ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angel 8 Apartment 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R975
R 975 R 878
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R 975 R 878
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rijgerlaan 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15874744111e8c6cf6ab9065be8e167f59ac1035ae4fcbb35af5fe5e797f4fa51e6a07edc5bfa0629dc8c1783b77665100a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R878 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Rijger Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.807743552118 19.896223247494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang