Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel Fish Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karl en
Marietjie ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Angel Fish Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Katie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie V

Amazing stay. Would definitely stay again.

Loved every moment.

Carlee S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlee S

Brilliant.

What amazing hosts, so sweet and accommodating, gorgeous little place and so clean and cosy.

Angel Fish Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you, Carlee it was a pleasure to have you, as guests.

You helped us by communicating in advance, your communication and good planning is much appreciated.

Angel Fish Self-catering Accommodation
Moses M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses M

Uitstekend!

Het 'n baie lekker en geseënde naweek gehad!

Chris P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P

Peaceful and friendly atmosphere.

We just needed a quick breakaway from home and we chose the right place.

Garth S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth S

Friendly hosts.

Value for money accommodation. Very friendly and helpful hosts. Fairly private with own access. Well equipped kitchen. Would recommend. Thanks.

Ben P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P

Ons ouer mense hou nie van trappe klim nie, veral nie in die nag om toilet toe te gaan nie.

Die kamer is nie op grondvlak nie terwyl die badkamer en toilet op grondvlak is. Dit behoort vooraf duidelik, aan veral ouer mense, bekend gemaak word.

Anna-marie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D

Huis weg van die huis.

Heerlik gebly. Alles wat jy nodig het word verskaf, selfs strandsambreel en swemhanddoeke. Naby aan winkels en kan stap strand toe. Eienaars baie vriendelik, en respekvol vir privaatheid. Puik.

Mark C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Clean, friendly and safe

See stars.

Christopher C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

Heerlike gasvryheid en als wat jy nodig het. Fantasties!

Die woonstel is baie mooi en skoon, goed toegerus. Kombuis het die vrou se behoeftes versadig. Mooi tuin met 'n oulike kat wat jou groet, braai-area is onderdak en lekker gesellig. Slaapkamer was ruim en baie gemaklik, elektriese komberse vir die koue nagte was 'n pluspunt. Veilige parkering op perseel. Die gashere was altyd beskikbaar en het regtig uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer waar hulle kon.

Rowayda L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowayda L

Karl and Marietjie are absolutely amazing hosts.

I urgently needed accomodation for my son. Angel Fish was the perfect place because of the safety, cleanliness, kindness and caring for my son.

Judie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judie C

Vriendelik en behulpsaam.

Alle fasiliteite wat in 'n permanente woning beskikbaar is.

Madelain M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelain M

Dit was baie lekker.

Ons honeymoon was hier. Die mense is baie vriendelik. Die plek is loopafstand vanaf see en winkels. Sal beslis weer daar wil oornag.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-weg 43, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2f4f77b1fd77213f07cb59a86124c5e2f4243140b71a93a60afefdc867a2334179ba86c37049d5bc3e1f0c6a203bef0d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 43 Somerset Road Gordon's Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.152583155982 18.869662565642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang