Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel Fish Self-catering Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Katie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Amazing stay. Would definitely stay again. Loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Brilliant. What amazing hosts, so sweet and accommodating, gorgeous little place and so clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl en Marietjie
Angel Fish Self-catering Accommodation
Thank you, Carlee it was a pleasure to have you, as guests. You helped us by communicating in advance, your communication and good planning is much appreciated.

Moses M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekend! Het 'n baie lekker en geseënde naweek gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Peaceful and friendly atmosphere. We just needed a quick breakaway from home and we chose the right place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Garth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Friendly hosts. Value for money accommodation. Very friendly and helpful hosts. Fairly private with own access. Well equipped kitchen. Would recommend. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ben P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons ouer mense hou nie van trappe klim nie, veral nie in die nag om toilet toe te gaan nie. Die kamer is nie op grondvlak nie terwyl die badkamer en toilet op grondvlak is. Dit behoort vooraf duidelik, aan veral ouer mense, bekend gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie D
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Huis weg van die huis. Heerlik gebly. Alles wat jy nodig het word verskaf, selfs strandsambreel en swemhanddoeke. Naby aan winkels en kan stap strand toe. Eienaars baie vriendelik, en respekvol vir privaatheid. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Clean, friendly and safe See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlike gasvryheid en als wat jy nodig het. Fantasties! Die woonstel is baie mooi en skoon, goed toegerus. Kombuis het die vrou se behoeftes versadig. Mooi tuin met 'n oulike kat wat jou groet, braai-area is onderdak en lekker gesellig. Slaapkamer was ruim en baie gemaklik, elektriese komberse vir die koue nagte was 'n pluspunt. Veilige parkering op perseel. Die gashere was altyd beskikbaar en het regtig uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer waar hulle kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowayda L
Lang verblyf
5.0
Apr 2021

Karl and Marietjie are absolutely amazing hosts. I urgently needed accomodation for my son. Angel Fish was the perfect place because of the safety, cleanliness, kindness and caring for my son.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karl en
Marietjie ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-weg 43, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2f4f77b1fd77213f07cb59a86124c5e2f4243140b71a93a60afefdc867a2334179ba86c37049d5bc3e1f0c6a203bef0d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 43 Somerset Road Gordon's Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.152583155982 18.869662565642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang