Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel Fish Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-weg 43, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angel Fish Self-catering Accommodation is 'n volledig gemeubileerde vakansiekothuis op die eienaars se perseel in die hawedorp Gordonsbaai. Die dorp spog met pragtige strande, geniet 'n Mediterreense klimaat en bied die ideale seevakansie.

Dié dubbelverdiepingkothuis is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op die eerste verdieping. Die slaapkamer word met 'n trap bereik en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is op die grondvloer geleë en het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf in. Die leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 4, TV en 'n knus sitarea. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n braai-area en lei na 'n tuintjie. Gaste kry gratis WiFi en parkeerplek op die perseel vir 'n voertuig sowel as 'n klein sleepwa.

Besoekers aan Gordonsbaai kan hulself in die warm sand van die skouspelagtige strande verdiep waar hulle 'n verskeidenheid watersportsoorte soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootvaart en visvang kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Angel Fish Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karl en
Marietjie ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Somerset-weg 43, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angel Fish Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset-weg 43, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2f4f77b1fd77213f07cb59a86124c5e2f4243140b71a93a60afefdc867a2334179ba86c37049d5bc3e1f0c6a203bef0d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 43 Somerset Road Gordon's Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.152583155982 18.869662565642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang