Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel Oak Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cj R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, baie netjies en baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer Corne, tot volgende keer. Groete, Francois

Monique G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese kamers, rustige atmosfeer en lekker ontbyt. Baie aangename verblyf met 'n wonderlike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Goed om te hoor julle het die verblyf geniet, Monique. Kom draai gerus weer. Groete, Francois

Anneke J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit het net soos huis gevoel met 'n liefdevolle ervaring. Dit skep 'n huislike gevoel met 'n ongelooflike mooi omgewing binne en buite. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt was ongelooflik lekker! Ek sal enige tyd met die grootste liefde weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Anneke Bly julle het die verblyf geniet Huisves julle graag weer Groete Francois

Cobus W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Sal definitief weer daar bly indien ons in die omgewing is. Ons het verblyf nodig gehad vir 'n troue in die omgewing en Angel Oak het perfek gelyk. Dit is 'n pragtige gastehuis met 'n asemrowende atmosfeer. Sal nie dink dit is in die (stad) gelee nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer, Cobus. Sien julle volgende keer. Groete, Francois

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayno F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie lekker gekuier. Pragtige plek. Heerlike ontbyt! Dankie, Francois, Rayno en Linda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Rayno en Linda Bly julle het die kuiertjie geniet Maak gerus weer so Groete Francois

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Mooi rustige area in Brits met skoon en netjiese verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Dankie vir die terugvoer Ina, huisves julle graag weer. Groete Francois

Manini Bessie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Warm welcome by the owner. We were impressed when we were send directions which made our trip easy. Keep it up. We enjoyed our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Thanks for your kind words Manini. Looking forward to welcome you back. Regards Francois

Liandri J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjies. Baie netjiese mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Beslis ons blyplek in die vervolg! Dit is 'n juweel van 'n plek. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Ek sal Angel Oak graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Angel Oak Guesthouse
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Antoinette, bly julle het dit geniet Kom kuier gerus weer Groete Francois

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 375
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acasia-laan 10, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4Mprg3pr9cAKy2JFiccIIpGEv9bOsxLR8UicxtJ3clX33KL79Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 10 Acasia Avenue Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.625344249427 27.783949865082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang