Angel Oak Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Cj R - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Corne, tot volgende keer. Groete, Francois
Monique G - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese kamers, rustige atmosfeer en lekker ontbyt.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Goed om te hoor julle het die verblyf geniet, Monique. Kom draai gerus weer. Groete, Francois
Anneke J - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit het net soos huis gevoel met 'n liefdevolle ervaring.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Anneke
Bly julle het die verblyf geniet
Huisves julle graag weer
Groete Francois
Cobus W - Mei 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly indien ons in die omgewing is.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Cobus. Sien julle volgende keer.
Groete, Francois
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Rayno F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Rayno en Linda
Bly julle het die kuiertjie geniet
Maak gerus weer so
Groete Francois
Ina D - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi rustige area in Brits met skoon en netjiese verblyf.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Ina, huisves julle graag weer.
Groete Francois
Manini Bessie N - Nov 2022
Algehele gradering
Warm welcome by the owner.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Thanks for your kind words Manini.
Looking forward to welcome you back.
Regards Francois
Liandri J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Antoinette M - Okt 2022
Algehele gradering
Beslis ons blyplek in die vervolg!
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Antoinette, bly julle het dit geniet
Kom kuier gerus weer
Groete Francois
Adriaan J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi en stil.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dit is goed om te hoor julle kon lekker in stilte rus, Adriaan.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Francois.
Anilda E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie verblyf!
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dit is goed om the hoor julle het die verblyf geniet hier by ons, Anilda.
Ons ontvang julle graag weer.
Groete, Francois.
Bianca M - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Bianca,
Bly as julle dit geniet het, net 'n plesier om julle te huisves.
Groete Francois
Cornelius P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier gewees sal beslis weer by Angel Oak Guesthouse bespreek.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Cornelius,
Kom kuier gerus weer.
Groete Francois
Edna K - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflike, vriendelike ontspanne stylvolle verblyf.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Bly om te hoor julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Francois
Heidi V - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Thanks for the feedback, it was only a pleasure hosting you
Regards Francois
Freshmark L - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik, geen swembad.
Peet S - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreuk plek om jou siel te laat rus.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Peet
Bly as julle die diens waardeer het, bly ons prioriteit
Maak weer 'n draai
Groete Francois
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Wayne D - Mrt 2021
Algehele gradering
We had a superb stay at Angel Oak.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Glad to hear that you and your family enjoyed your stay Wayne.
Looking forward to next time.
Regards, Francois.
Andrea G - Feb 2021
Algehele gradering
A very pleasant surprise in Brits. Clean, comfy and great linen.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Thanks for the positive feedback Shawne, it was only a pleasure hosting your group.
Marietha C - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marietha, komende van jou is dit 'n groot kompliment.
Groete, Francois.
Anet S - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer, Anet.
Huisves julle met graagte weer.
Groete, Francois.
Melinda R - Feb 2021
Algehele gradering
Baie verwaarloos.
Natasha B - Nov 2021
Algehele gradering
Kakkerlak in badkamer.
Zanne K - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens, pragtige plek en lekker geslaap!
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie Zanne, bly julle het die verblyf geniet.
Kom draai volgende keer so bietjie langer.
Groete Francois
Belinda H - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie Belinda, net 'n plesier om julle te huisves
Groete Francois
Rochelle B - Feb 2020
Algehele gradering
Puik.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie Rochelle, net 'n plesier.
Julle is baie welkom om weer 'n draai tekom maak.
Julle hoef nie te wag tot die volgende troue nie
Groete
Francois
Eurika D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik, stil en rustig.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe tergvoer, hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Francois
Jacques K - Feb 2020
Algehele gradering
Romanties, luuks en bederf.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Jacques,
Dankie vir baie goeie terugvoer en dat julle Valentynsdag by ons kom kuier het.
Maak gerus weer 'n draai.
Groete Francois
Comfort B - Des 2019
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Thanks Comfort, only a pleasure hosting you and your family.
Hope to see you soon, with a little bit less rain, so you can enjoy the outdoor activities
Regards,
Francois
Robert V - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Robert, dankie vir die positiewe terugvoer.
Werklik 'n plesier om julle te kon huisves.
Groete Francois
Thabi L - Nov 2019
Algehele gradering
It was peaceful and clean.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Good day Thabi, thank you for the feedback.
You had such a short stay, in the end, we would like to welcome you back.
Regards, Francois.
Natalie H - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik.
'n Heerlike verrassing om 'n pragtige plek soos hierdie in Brits te vind. Sonder twyfel sal ons weer daarheen gaan as ons in Brits is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Thank you, Natalie, hope to welcome you again.
Athanasios T - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful guesthouse and wonderful, friendly service delivered by Francois!
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Thanks for the appreciative feedback Athanasios, will keep the flag flying
You are most welcome to visit again
Regards, Francois
Annelize R - Sep 2019
Algehele gradering
I would recommend Angle Oak Guesthouse a million over!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek sal Angle Oak Guesthouse 'n miljoen keer aanbeveel!
Wat 'n juweel in Brits, Francois, die eienaar, was 'n absolute plesier en ek moet sê dat ons 'n hele paar gastehuise regoor SA gebruik en hierdie een was beslis in die top-10. Die ontbyt was 5 sterre en ons hele ervaring het ons met pragtige herinneringe gelaat. Ons kamer en badkamer was ruim met lekkernye met aankoms, bed baie gemaklik en skoon! Hou van die dekor en argitektuur van binne na buite. Dankie vir die lekker verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Good day Annelize,
Thanks for the inspiring feedback. It was a pleasure hosting such appreciative guests, hope you find your way back here.
Regards
Francois
Liana O - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie Liana, kom maak gerus weer 'n draai.
Groete
Francois
Anna-marie P - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie Anna-Marie, ek waardeer jou kommentaar.
Jy is enige tyd weer welkom.
Tara L - Mei 2019
Algehele gradering
Loved it ─ can't fault it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik ─ kan nie fout vind nie.
So 'n pragtige plek! 'n Oase in Brits.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Thank you, Clara. It is only a pleasure to have you as our guest.
Looking forward to the next horse show!
Regards,
Angel Oak Guesthouse
Nica K - Jul 2019
Algehele gradering
Relaxing, beautiful and something out of this world.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspan, mooi en iets uit hierdie wêreld.
Dit was een van die mees ontspannende ervarings wat ek gehad het. Die kos was wonderlik en die eienaars sal die ekstra myl stap om jou welkom en tuis te laat voel. Ek sal beslis gou teruggaan vir nog 'n ontspannende naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Nicà,
Thanks for postive comments,
It was only a pleasure hosting you, and will gladly welcome you back for the second breakaway.
Regards
Melinda R - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese diens, uitstekende kamers en geriewe!
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie Melinda,
Huisves julle graag weer.
Groete,
Angel Oak gastehuis
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir die terugvoer.
Bakkies vir pap is beskikbaar al word dit nie noodwendig so aangedui nie. Ons sal seker maak dit gebeur nie weer in die toekoms nie. Dankie dat jy dit uitgewys het.
Ons is bly julle het res van verblyf geniet en huisves julle graag weer.
Groete
Francois
Susan P - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspanne, pragtige gastehuis.
Louis F - Jun 2019
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en gerieflik.
Angel Oak Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, sal julle graag in die toekoms weer huisves.
Groete,
Angel Oak gastehuis
Deon B - Sep 2019
Algehele gradering
Klein en netjies.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Acasia-laan 10, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang