Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angela's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ulrich P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Ontspanne gastehuis met lekker groot tuin. 'n Hanetreetjie van die Herman Charles Bosman Museum. Dis 'n redelike hippie-gastehuis wat mens nogal aan 'n (mooi) jeugherberg herinner, met kombuisfasiliteite wat die gaste kan gebruik. Ed, die gasheer, is baie gaaf en sal graag tot laat kuier en gesels as jy iemand soek om mee te kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fakkelstraat en Houkoersstraat, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA951b6a48c4c3ef400844bc1bd5a8302ce0fda1e84c65a2fac7f707db871f5c16148e36302891886a8a13b1a34eac2087a7a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Corner of Fakkel Street and Houkoers Street Groot Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.594647865395 26.417814195156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang