Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angela's Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Yolandi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Unit baie netjies, skoon en mooi. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Reis met kinders en hond. Ons was vriendelik ontvang deur die bestuurder. Die plek is skoon en netjies, lekker ruim, en daar is plek vir ons hond. Ongelukkig was daar net warm water vir een persoon, daarna het daar niks warm water uitgekom nie. Gelukkig was dit baie warm, en kon ons in koue water stort. Daar is veilige parkering agter geslote hekke. Die mure is dun, maar tog het ons lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mare S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Netjies, skoon. Bevredigend. Bietjie meer koffie en melk sou lekker wees, maar andersins bevredigend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was regtig aangenaam. Dit was 'n aangename verblyf met waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J-j P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Halfweg gestop tussen Kaapstad en Pretoria om te herlaai vir die reis wat voorle. Baie lekker, rustig, vriendelik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kola B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Kan lekker uitrus. Baie gemaklik, lekker skoon, genoeg spasie en net reg vir 'n oorslaap om lekker te rus vir die volgende stretch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik! Dit is baie goed ingerig. Dit is baie netjies en skoon. Lieflike plek om te oornag. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrina D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik. Ons het heerlik gebly. Het ook 'n ouer persoon in 'n rolstoel daar gehad. Naby die Gariep Dam. Dit was so rustig. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker! Plek is goed ingerig met alles wat ons nodig het. Ons het lekker gebly met 2 aparte kamers. Was beïndruk met veiligheid, rustigheid en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens J
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Goeie pitstop plekkie. Was baie netjies en het my verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 808

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammerkopstraat 4, Gariepdam, 9925, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 151 5 1 4 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang