Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angela's Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammerkopstraat 4, Gariepdam, 9925, Vrystaat
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Angela's Lodge in Gariepdam is ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae in die Karoo en by die Gariepdam wil spandeer.

Die lodge was voorheen 1 huis, maar is sedertdien stylvol omskep in 3 afsonderlike en privaat gaste-eenhede.

Gaste het toegang tot braaigeriewe em 'n gemeenskaplike plonspoel.

Die Gariepdam-dorpie is sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en is slegs 'n paar minute vanaf die N1, 44 km noord van Colesberg. Die Karoo is waarlik 'n unieke en beeldskone plek met min ligbesoedeling. Saans kan jy die stilte van die area geniet terwyl jy die sterreruim inneem.

Let daarop dat die perseel nie 'n direkte uitsig oor die Gariepdam het nie en dat die huisies uit materiale vir opslaanhuisies gebou is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Jackie C
5.0
Mooiste sterre uitsig met veilige stoeppie vir ons diere kinders. Plekkie was baie skoon, netjies en baie veilig. Sal definitief weer daar oorbly. Pui...
Sien meer
Feb 2025
Alvina J
Gesin met tieners
5.0
Ons het ons baie geniet, dit was ons geld se waarde. Die plek is baie mooi en ons het ons. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Feb 2025
Annamari K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Awesome oornag plek. Liesl het uit haar pad gegaan om ons te help. Sal hulle plekke aan beveel vir enige iemand.
Feb 2025
Barry C
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Was great, thank you. Very nice place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Wilmari H
Saam met vriende
5.0
Goeie ligging, netjies en eienaar baie behulpsaam. Baie lekker oorslaap fasiliteit.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 873

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hammerkopstraat 4, Gariepdam, 9925, Vrystaat
  • Gaste dink Angela's Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammerkopstraat 4, Gariepdam, 9925, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 183 5 1 4 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang