Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angela's Lodge

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammerkopstraat 4, Gariepdam, 9925, Vrystaat
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Angela's Lodge in Gariepdam is ideaal vir diegene wat 'n paar ekstra dae in die Karoo en by die Gariepdam wil spandeer.

Die lodge was voorheen 1 huis, maar is sedertdien stylvol omskep in 3 afsonderlike en privaat gaste-eenhede.

Gaste het toegang tot braaigeriewe em 'n gemeenskaplike plonspoel.

Die Gariepdam-dorpie is sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en is slegs 'n paar minute vanaf die N1, 44 km noord van Colesberg. Die Karoo is waarlik 'n unieke en beeldskone plek met min ligbesoedeling. Saans kan jy die stilte van die area geniet terwyl jy die sterreruim inneem.

Let daarop dat die perseel nie 'n direkte uitsig oor die Gariepdam het nie en dat die huisies uit materiale vir opslaanhuisies gebou is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Wat gaste dink
Yolandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Unit baie netjies, skoon en mooi. Baie dankie vir jou gasvryheid.
Sep 2024
Lize-mare S
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon. Bevredigend. Bietjie meer koffie en melk sou lekker wees, maar andersins bevredigend.
Mrt 2024
Pierre J
Gesin met klein kinders
5.0
Reis met kinders en hond. Ons was vriendelik ontvang deur die bestuurder. Die plek is skoon en netjies, lekker ruim, en daar is plek vir ons hond. Ong...
Sien meer
Apr 2024
Bennie R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig aangenaam. Dit was 'n aangename verblyf met waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar aanbly.
Mrt 2024
J-j P
Besigheidsreis
5.0
Halfweg gestop tussen Kaapstad en Pretoria om te herlaai vir die reis wat voorle. Baie lekker, rustig, vriendelik en veilig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

JH Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 805

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hammerkopstraat 4, Gariepdam, 9925, Vrystaat
  • Gaste dink Angela's Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammerkopstraat 4, Gariepdam, 9925, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb02c0c2585ab42a424b093fda2a0f1786901bfc5114e253532f6a520836fdcab16d34c54380ea6d4869e61c73e4c21d553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 151 5 1 4 4 Hammerkop Street Gariep Dam 9925 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.594478982157 25.492701530457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang