Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angelfish Holiday Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Vanessa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dit was baie lekker naby aan alles. Sal weer die webtuiste gebruik. Baie lekker gewees, netjies en veilig en lekker naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gewees. Baie lekker plek en groot met lieflike opsigters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allison F
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Awesome stay, would definitely book at Angelfish Holiday Home again. We were a large family group and the house catered to all our needs and had everything we required. We also had quick and easy access to the different beaches and shops in the area. The hosts were very friendly and very helpful towards us. However, we had lots of rain over the festive period, and would have loved to be able to sit on the deck upstairs without worrying about getting wet. Would suggest a partial shade cover over the balcony so that it can be utilised in all weather conditions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Angelfish Holiday Home
Glad you enjoyed your holiday. As for the cover to the deck, it is in our 'to do' plans for 2024.

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Heerlik vakansie gehou. Baie goeie kommunikasie voor die tyd met die eienaar. Vriendelik ontvang met die ewig behulpsame Oom Frans en sy vrou. Ons het in die Whale Watcher gedeelte tuis gegaan en die naam is voorwaar gestand gedoen. Walvisse was aan die trek van die Mosambiekse kus en mens kon in die oggende van die balkon met 'n koppie koffie tot laatmiddag by die braaivleis vuur die walvisse se mannewalus aanskou. Twee badkamers met elk 'n bad en stort is voorwaar gerieflik. Ons het dit as basis gebruik om elke dag die Suidkus te verken, maar het baie keer sommer net afgestap na die rotse wat omtrent 'n minuut geneem het. Dit het volkome aan ons behoeftes voldoen en ons sal vir seker in die toekoms weer na Angelfish wil gaan. As albei eenhede saam gehuur word, kan twee of meer gesinne saam op 'n erf bly teen 'n baie bekostigbare prys. Ek kan Angelfish met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Serita R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2023

Ons het lekker gekuier. Die rotse met laagwater was 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Home away from home. We had the most welcome stay in the Whale Watcher section of the home. Very clean and all the necessary amenities were there. Close to Margate/Ramsgate/Shelley Beach/St Micheal's, etc and not once did we feel unsafe in the area. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Ons kuier was uit die boonste rakke. Sal Desember/Januarie weer wil teruggaan. Uvongo is ons tweede huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Angelfish Holiday Home
Bly julle het dit geniet,julle is altyd welkom

Zeurika L
Lang verblyf Saam met vriende
1.6
Des 2020

Een groot gesukkel. Die woonstel het nie 'n oond nie en dit word nêrens genoem op die advertensie nie. Die eerste aand (Woensdag) was daar geen warm water nie en nadat Bongi gekontak is, vroeg die middag, het sy eers die aand kom kyk en toe gesê sy kan niks doen nie ons moet wag tot die volgende dag. Ons het eers Saterdagaand warm water gehad. Daar is 'n oond vir ons gebring wat heeltyd die krag getrip het en die alarm het ook heeltyd afgegaan. Geen hulp is gebied met enige van die probleme nie. Wasgoed mag nie self gewas word nie, dit moet vir Bongi gegee word, want die eienaars wil nie hê gaste moet met die wasmasjien ens. werk nie. Elke keer as Bongi gekontak word, word daar gesê hoe besig sy is en sy kan ons nie nou help nie. Sy sal ook, as sy by die woonstel opdaag, deurloop en aan mens voorskryf hoe jy goed moet doen. Ek sal beslis nie weer my voete by Angelfish sit of dit aanbeveel aan enigiemand nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Cherize G
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Ons het baie lekker gebly en die tyd vreeslik baie geniet. Die huis is baie skoon en netjies en is toegerus met alles wat jy benodig. Dit is ook baie sentraal geleë. Ons wil ook graag baie dankie sê vir Bongi, sy is baie vriendelik en help graag waar sy kan. Ons het baie lekker daar gebly en sal vir seker weer gaan. Daar kan wel so bietjie aandag gegee word aan die huis, maar niks te ernstig of onoorkombaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Wow! Heerlik gebly en is weer reg vir ons volgende skof. Dankie! In een woord: Die plekkie het daai wow-gevoel gegee met ons aankoms. Super netjies en skoon. Bongi was gaaf en vriendelik en het als mooi verduidelik wat die alarm betref en was elke keer beskikbaar wanneer ek haar nodig gekry het. Dankie Bongi. Beslis 'n aanbeveling vir enige iemand wat rustigheid soek. Dankie Billy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Billy
Angelfish Holiday Home
Dankie Hanetjie, bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konradrylaan 6, Uvongo, Margate, 4700, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNzYzZWQ4LTY4ZjgtNGJiNi04NWEwLTE2ODhhYzQ2NWQzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 6 Konrad Drive Uvongo 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.843370746456 30.390192080695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang