Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angelfish Holiday Home

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konradrylaan 6, Uvongo, Margate, 4700, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Angelfish Holiday Home is die perfekte strand-wegbreekplek wat in die hartjie van Beacon Rocks Uvongo, 'n klipgooi van die bekende en pragtige Suidkus se swemstrande af geleë is.

Angelfish Holiday Homes spog met 2 volledig toegeruste selfsorg-gesinseenhede.

Whale Watcher is 'n dubbelverdieping-eenheid wat uit 2 slaapkamers en 2 badkamers op die onderste verdieping bestaan. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed, die ander het 'n dubbel- en 'n stapelbed en ’n en suite-badkamer. Op die boonste verdieping is die sitkamer wat na die dek lei wat 'n ingeboude braai en pragtige see-uitsig het. Die eenheid is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Onderdakparkeerplek vir 2 karre. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Bring net jou eie handdoeke.

Brindle Bass is 'n ruim enkelverdieping-eenheid wat uit 3 slaapkamers en 2 badkamers bestaan. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens asook 'n omheinde patio met 2 enkelbeddens. Die eenheid het slaapplek vir 6-7 mense. Daar is 'n ingeboude braai en parkeerplek vir 2 motors. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Bring net jou eie handdoeke.

Dié vakansiehuis is gerieflik naby 'n hele paar restaurante, die plaaslike inkopiesentrum en 'n wassery geleë. Daar is 'n DStv-gesinspakket, maar jy kan gerus jou eie dekodeerder bring.

Die huis het slaapplek vir 13 gaste as jy die hele huis as 'n eenheid wil bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Vanessa S
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie lekker naby aan alles. Sal weer die webtuiste gebruik. Baie lekker gewees, netjies en veilig en lekker naby aan alles.
Apr 2024
Jacques V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gewees. Baie lekker plek en groot met lieflike opsigters.
Mrt 2024
Allison F
5.0
Awesome stay, would definitely book at Angelfish Holiday Home again. We were a large family group and the house catered to all our need...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Jaco B
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik vakansie gehou. Baie goeie kommunikasie voor die tyd met die eienaar. Vriendelik ontvang met die ewig behulpsame Oom Frans en sy vrou. Ons het...
Sien meer
Okt 2023
Serita R
Gesin met tieners
4.2
Ons het lekker gekuier. Die rotse met laagwater was 'n pluspunt.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Konradrylaan 6, Uvongo, Margate, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Angelfish Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konradrylaan 6, Uvongo, Margate, 4700, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiNzYzZWQ4LTY4ZjgtNGJiNi04NWEwLTE2ODhhYzQ2NWQzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 6 Konrad Drive Uvongo 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.843370746456 30.390192080695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang