Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angeliersbosch Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Frans G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Dit was soos om huistoe te gaan, heerlik! As jy rus, vrede en stilte soek is dit die plek. Die huis het alles wat mens nodig het om te ontspan. Alles is netjies en skoon en die feit dat dit op 'n plaas is, tel baie punte by ons. Die gasvrou is dierbaar en dit was 'n voorreg om haar te leer ken. Ons sal graag weer vir 'n paar dae daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Onvergeetlike naweek, sal definitief gou weer gaan. Die naweek was heerlik, die plaas is pragtig, die gasvrou en haar seun is wonderlike mense, die huis was skoon en lieflik mooi, die kids het die speelparkie en swembad geniet. Als was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Wonderfull stay! Very nice and clean will definitely stay again.Thank you Amelia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angus A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2018

Beslis 'n plek om na toe terug te kom. Baie aangename verwelkoming. Alles wat jy benodig is beskikbaar. Dit is soos huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Katrina N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2018

Gemaklike plaashuis met stoep met beautiful views. Heerlik gebly met aircon en 'n swembad - dit was baie warm maar het lekker afgekoel - lekker wyn by ons verblyf gekry en was ingewag deur 'n baie vriendelike dame - baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2018

Rustig. Pragtig, rustig en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laetitia D
1 nag
5.0
Des 2016

Fantasties! Baie dankie aan ons gasvrou, dit was elke sent werd. Ons is so lekker verwelkom en ons het baie lekker gebly. Baie baie dankie. Enigeen kan hierdie gastehuis met die grootste vrymoedigheid gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
Kort verblyf
5.0
Apr 2015

Ons was vier familielede met 1 tiener wat 2 aande by Angeliersbosch lekker gebly het. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2014

Spacious and friendly stay Spacious and well appointed accommodation in a lovely setting, with a friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 880
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 880
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Angeliers Bosch Plaas, Langs die R407, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd6f58c79ca06e99b65ea3ce2df53a5bd40f93c36fdc6443d27150a34a2c3ce2318db114f8900271c3451a1482ff4bfa958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 880 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Farm Angeliers Bosch Off the R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.273350512359 22.18167951459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang