Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angel's Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 41, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angel's Gem is 'n bekoorlike kothuis in Merweville in die Sentraal-Karoo. Dié eenheid is 'n perfekte wegbreekplek vir gaste wat die rustigheid van 'n klein Karoo-dorpie wil ervaar.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n werkende hout-Dover-stoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n tweeplaatstoofblad, eetgerei en breekware, en 'n etenstafel. Die knus leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en boeke vir die gaste se vermaak. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Besoekers in Merweville het toegang tot geriewe soos 2 geriefswinkels, 'n bottelstoor, 'n polisiestasie, 'n kliniek, 'n motorhuis, 'n koffiewinkel en 'n slaghuis wat die dorp van smaaklike Karoo-lamsvleis voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 41, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angel's Gem het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 41, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef6316ee6c0c674b6fa108d1d6307ebd54856d7abdd1e977e859ab119b3934fe5897fe6124c81aa5d41b60e5854b9583bfd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 41 Voortrekker Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6697472 21.5138639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang