Angels Haven Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Felicity H - Jun 2024
Algehele gradering
I had a great stay. We enjoyed it.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Thank you. Hope to see you again soon.
Amanda V - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Thank you. Hope to see you again soon.
Henry G - Apr 2024
Algehele gradering
Rustigheid en gemaklik.
Rossouw E - Jan 2024
Algehele gradering
Goed.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons het liquid soap by die wasbak en ook in die stort.
Lynn O - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant stay for a stopover. Close to the N1.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Thank you. Was a pleasure hosting you.
F J C - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike fasiliteite. Skoon, netjies en gerieflik.
Riana O - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gelee naby snelweg en winkelsentrum. Dit sal elke keer ons keuse wees vir 'n oorslaap in Bloemfontein.
Steven V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Beneshia C - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was warmth and welcome. I felt at home.
Monique J - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerief en veilig.
Matimba Eugene M - Jan 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay and we will be going there to stay again.
Adri V - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon oornagverblyf.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Kamer 1 is nou nuut oorgedoen met nuwe matrasse. Ek sal opvolg baie dankie.
Werner K - Jun 2022
Algehele gradering
Nice and clean. Comfortable beds with good linen and towels.
Wendy S - Mei 2022
Algehele gradering
Oornag in BFN.
Jerry V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek met uitstekende geriewe.
Henry G - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gesellig.
Ben N - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvangs en behulpsaam.
Kemp P - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam en skoon.
Henrico M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Doreen L - Jan 2022
Algehele gradering
Kon lekker rus na 'n lang rit.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.
Hilton N - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Wessel V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Francois J - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs - Skoon en netjies.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Sabata S - Mei 2022
Algehele gradering
Guest house is fine.
Morne B - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplek.
John V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons veiligheid was my grootste bekommernis.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie jammer vir dit. Ons kyk daagliks na alles en voor en daarna was daar nog geen klagtes dat deur nie wou sluit maar dankie vir terugvoer ek gee dadelik aandag daaraan
Richard L - Apr 2022
Algehele gradering
Vinnig daar gewees.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Yvonne R - Okt 2022
Algehele gradering
Ligging nie goed. Lyk nie soos op foto.
Abongile J - Mei 2022
Algehele gradering
Not a pleasant experience.
Lees meerAnna-marie E - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, besig en sentraal geleë.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Dankie vir die voorstel ook vir aanwysings. Hoop om jul weer in toekoms te sien.
Vanessa V - Apr 2021
Algehele gradering
Location location.
Gerhard P - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Natatia D - Aug 2021
Algehele gradering
Was regtig baie lekker.
Grant W - Feb 2021
Algehele gradering
Relocating from Johannesburg to Cape Town.
Suzette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid en ligging tops.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.
Annelize B - Nov 2021
Algehele gradering
Neat and tidy rooms. Parking is a not sufficient late afternoon.
Andrew S - Sep 2021
Algehele gradering
Ons was ontevrede met ons verblyf.
Lees meerAngels Haven Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Dis net jammer dat u nie bestuur kontak tydens v we blyf om dit uit te sorteer nie, maar na die tyd. U het nie iemand op perseel gehad nie omdat daar met u n reeling getef was vir u self inboek agv n funksie wat on smoes bywoon. U was tevrede met die reeling.
Alle linne word deur n wassery gewas en ons besit geen bruin lakens nie. Gebruik net wit linne.
Ek neem aan die mat was nat na u stort en nie voor die tyd nie.
In die toekoms by enige gastehuis kontak bestuur om u daar en dan te help, wat met graagte gedoen sal word en u verblyf sal verbeter.
Jeannine P - Des 2021
Algehele gradering
Kokkerotte teen mure.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie jammer, dit is die eerste keer dat ons hoor van dit. Kon my gerus gekontak het dat ek dit ook kon sien.
Tobie M - Feb 2020
Algehele gradering
Warm, vriendelike, gasvrye personeel met uitstekende geriewe.
Lees meerPiet M - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese diens en vriendelik en netjies.
Natasha M - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik geleë, baie vriendelik verwelkom, kamers was skoon en netjies.
Valerie K - Jan 2020
Algehele gradering
Idiaal vir 'n oornag tussen Kaap en Pretoria, om net ruskansie te kry voor laaste paar uur se ry huis toe.
Viwe N - Jan 2020
Algehele gradering
Was good.
Morne S - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Charmaine S - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Marli M - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Yolanda V - Des 2019
Algehele gradering
Wilma se diens was uitstekend.
Eucrecia O - Sep 2019
Algehele gradering
It's comfortable, spacious enough for a group of people.
Derek B - Des 2019
Algehele gradering
Great value.
Laurika G - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en bekostigbaar.
Terry D - Des 2019
Algehele gradering
Rus vir die reisiger.
Christine N - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik. Ontbyt was die beste waarde vir geld.
Willem V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Mona V - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Adell B - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Elizma D - Mei 2019
Algehele gradering
Soos ons eie huis gevoel. Fantasties.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Juan L - Jan 2019
Algehele gradering
Was nie baie veilig nie, en hulle besproei die gras met brakwater terwyl mens daar is reg voor jou kamer.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, aangesien ons met water beperkings sit in die droogte, probeer ons die gryswater op die tuin spuit. Die gaste wat gedrink het vra ons omverskoning ons het egter nie beheer oor hulle gewoontes nie, daar het nog nooit enige iets op ons terrein gebeur om ons gaste se veiligheid in gedrang te laat kom nie, dankie ten spyte vir u terugvoer.
Groete,
Hannes
Celeste O - Sep 2018
Algehele gradering
Het die besoek baie geniet.
Ilana D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie oulik.
Mignon V - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker bly en lekker eet.
Wynand E - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Nathania T - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Katinka O - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Michelle S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie maklik en mooi vir onbeplande sake wat oorslaap behels.
Ernest M - Nov 2018
Algehele gradering
The room was dirty and I found an old doughnut in a box. The staff is rude.
Leon T - Des 2018
Algehele gradering
Die foto's wat geadverteer word is glad nie soos die verblyf nie.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Goeie dag dankie vir die terugvoer, ons sit met waterbeperkings en kan nie die tuin besproei nie daarom lyk dit nie dieselfde as op vorige fotos nie, jammer dat u so voel glo ons sal weer die nodige areas aandag aan kan gee.
Hannes
Lishelle F - Jan 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete, Annatjie
Madeleine A - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer voorstelling van die koffie. Ons hoop om jul gou weer te sien
Groete, Annatjie
Lize F - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en heerlike ontbyt, maar die bed se basis was gebreek en ook geen nagval of bedekking op die basis van die beddens gehad nie.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer altyd opbouende kritiek.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Wilmi L - Des 2017
Algehele gradering
Het nie baie veilig gevoel nie. Kamer was teenaan die straat en kar was ook blootgestel.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Beste Wilmi,
Dankie vir jou terugvoer, dis baie sleg vir ons dat jy so gevoel het. Daar was nog nooit enige voorvalle by ons gewees waar mense nie veilig was nie.
Ons beddegoed word daagliks vervang en gewas so dit is ook baie telleurstellend om te verneem dat dit nie skoon was nie. Ons neem wel jou opmerkings in ag en gee aandag waar moontlik.
Groete,
Hannes
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Pr W - Mrt 2016
Algehele gradering
Dis 'n gerieflike en veilige bestemming.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en as gaste te ontvang.
Hoop om julle gou weer te sien.
Andre B - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik. Baie geniet.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop julle het n wonderlike vakansie gehad. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Pieter en Petra
Lourens V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir positiewe kommentaar. Ek is bly dat julle verblyf aangenaam was. Julle is altyd welkom.
Hoop om julle weer as ons gaste te kan ontvang.
Riku W - Jan 2016
Algehele gradering
Perfek geleë op hoofroete.
Tebogo Samuel B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek sien uit daarna om julle weer te sien.
Sandra P - Feb 2016
Algehele gradering
Familiekamer voldoende vir een nag se oorslaap.
Angels Haven Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle Angels Haven gekies het. Ons is dankbaar dat julle verblyf goed was. Ons hoop om julle in die toekoms weer as gaste te kan ontvang
Dankie vir positiewe kommentaar.
Groete
Petra Lategan
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Veronica H - Okt 2016
Algehele gradering
Valse advertensie.
Eulanda G - Jan 2016
Algehele gradering
Verwysing op die internet is bedrieglik.
Paul M - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was vuil en glad nie wat op die foto's wys nie.
Lees meerLiezl B - Apr 2016
Algehele gradering
Glad nie wat op die webtuiste aangedui was nie en nie eers dieselfde adres waar ons toe op die einde moes bly nie.
Lees meerAngels Haven Guesthouse se terugvoer
Liezl,
Baie jammer vir die slegte ondervinding wat jy by ons gehad het. Ons het die bestuur oor gevat van die gastehuis vanaf 1 Feb 2016. Ongelukkig was ons 7 kamers wat ons bestuur op die hoof perseel uit geboek ten tye van jul bespreking, anders sou julle ondervinding heel anders gewees het. Ons gaan die 3 kamers in Gillstraat onttrek van die hoof perseel aangesien dit ons naam net skade aandoen.
Ons sal julle graag wil huisves op ons hoof perseel en opmaak vir die ongerief wat julle ondervind het. Kontak ons gerus indien julle verblyf benodig.
Groete
Petra
Henry M - Des 2015
Algehele gradering
Lekker ontbyt geëet, net baie warm en droog in die Vrystaat.
Kenalemang M - Des 2015
Algehele gradering
Pleasant stay. I would recommend it to family and friends.
Noddy D - Sep 2015
Algehele gradering
Ek het lekker geslaap, dankie LekkeSlaap.
Tebogo Samuel B - Sep 2015
Algehele gradering
Ek het baie gehou van die opset van die kamers.
Mia J - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring en is vriendelik ontvang.
Retha N - Jan 2015
Algehele gradering
Instandhouding nie na wense nie.
Cedric M - Apr 2015
Algehele gradering
We stayed over at Angels Haven Guesthouse on our way to Johannesburg and on the way back.
Lees meerStephan G - Des 2015
Algehele gradering
Was teleurgesteld.
Karen H - Aug 2015
Algehele gradering
Baie slegte ervaring!
Lees meerAnje S - Aug 2015
Algehele gradering
Was glad nie wat ons verwag het nie.
Helena J - Des 2015
Algehele gradering
'n Bed om op te slaap, maar nie gemaklik nie.
Lees meerMarianne F - Okt 2015
Algehele gradering
Die aakligste plek met patetiese personeel en eienaars!
Christine M - Jun 2014
Algehele gradering
Wonderlike verblyf naby alles. Die kamers is netjies en so ruim.
Helgardt M - Des 2014
Algehele gradering
Niemand daar met aankoms nie.
Rachelle K - Mrt 2014
Algehele gradering
Vir die prys is dit nie te sleg nie.
Adele R - Des 2013
Algehele gradering
Dit was lekker en die ontbyt was fantasties!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Castelyn-rylaan 97, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang