Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Haven Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Felicity H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

I had a great stay. We enjoyed it. It was really good staying at Angels Haven Guesthouse. The atmosphere is the most that I like, just what I need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Angels Haven Guesthouse
Thank you. Hope to see you again soon.

Amanda V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lovely. Very neat and tidy. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Angels Haven Guesthouse
Thank you. Hope to see you again soon.

Henry G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustigheid en gemaklik. Goed geleë en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw E
1 nag
4.6
Jan 2024

Goed. Daar is nie badseep nie. Ek weet dit is self catering, maar 'n klein 10 ml liggaamswas sal net handig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Angels Haven Guesthouse
Dankie vir die terugvoer. Ons het liquid soap by die wasbak en ook in die stort.

Lynn O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Pleasant stay for a stopover. Close to the N1. We booked 3 rooms for our stopover on the way to the Kruger Park. All rooms were adequate and can recommend Angels Haven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Angels Haven Guesthouse
Thank you. Was a pleasure hosting you.

F J C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike fasiliteite. Skoon, netjies en gerieflik. Ons het heerlik en rustig geslaap. 'n Aangename ervaring in hierdie gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie netjies en gelee naby snelweg en winkelsentrum. Dit sal elke keer ons keuse wees vir 'n oorslaap in Bloemfontein. Kamer en badkamer baie ruim en netjies met 'n aparte kombuis gedeelte wat alles bied wat benodig word. Gasvrou baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Kan gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie vriendelike ontvangs. Hulle was bereid om ons dadelik in te vat na swak dienslewering van 'n ander gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beneshia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Our stay was warmth and welcome. I felt at home. You feel welcome and it's so clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie gerief en veilig. Netjies, gerieflik en naby aan winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castelyn-rylaan 97, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317 , Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ef0942ba57250f5c819b292f8e4845b7383b2c83fdbc1c8d44bbc036ab49b72d0d59dedfcf0a585b2efd6b423d9c8e4e1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 102 5 1 4 97 Castelyn Drive Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.14551 26.17927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang