Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Loft

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yianna V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige, stylvolle en gerieflike woonstel. Uiterse goeie diens, en vriendelik. Dit is 'n fantastiese woonstel, netjies, modern en veilig. Baie gerieflik dat dit stapafstand van Diaz strand is, veral met tieners. Trevor is uiters vriendelik, behulpsaam, en lewer uitstekende diens om sy gaste se verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Sal enige tyd, en heel moontlik elke keer terugkeer na Angels Loft. Baie dankie Trevor, dis nie elke dag wat mens so tuis voel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Angels Loft
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Dankie weereens vir die netjiese plek wat julle agtergelaat het. Sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Wilma F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Pragtige plek en ons het baie lekker gekuier. Dankie aan Trevor wat daar was en ons selfs gehelp het om ons bagasie af te laai in die reën. Baie dankie aan Trevor van Angels Loft. Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel. Die woonstel binne lyk net soos op die foto's en baie mooi ingerig. Die hele kompleks is netjies en word goed na gekyk. Pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Angels Loft
Baie dankie, ek is bly dat ons julle kon akkommodeer.

Werna D
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Ons het baie lekker gekuier. Ligging/uitsig is fantasties. Dit was absoluut die moeite werd. Die trappe klim was die enigste nadeel. Met die wind wat elke dag gewaai het was dit nie lekker om op die balkon te kuier nie, so dis dalk iets waarna hul kan kyk om balkon toe te maak. Al die geriewe in die plek was daar en ons het geen tekort gehad van enige aard nie. Trevor en sy vrou het ons laat welkom voel onmiddellik en uit hul pad gegaan om te laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trevor
Angels Loft
Baie dankie vir jou resensie. Julle was uitstekende gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-straat, The Lofts-kompleks, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9524cb26dd80d54b0bd75f007d07404abd84f1b96cade05bed0a4a013e8960bba11352c2a21b3adb4a0a8c2e8feef0e703b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Louis Fourie Street The Lofts complex 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165287069298 22.109061828992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang