Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Loft

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-straat, The Lofts-kompleks, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Angels Loft is 'n selfsorgwoonstel in die veilige The Lofts-kompleks in die pragtige dorpie Mosselbaai op die Tuinroete. Die uitsigte vanaf hierdie woonstel is absoluut asemrowend. Angel Loft is oorkant die gewilde Diaz-strand en waterpark Naby Hartenbos en ander gewilde strande, en die wêreld se langste oorsee-ritlyn. Die dorp Mosselbaai het die heerlikste kroeë en koffiewinkels om te bied.

Die woonstel het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die derde slaapkamer is 'n solderkamer op die boonste vloer wat 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n rusbank bevat en het skuifdeure wat na 'n balkon oopmaak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het rusbanke en het skuifdeure wat na 'n tweede balkon oopmaak.

Die woonstel het 2 TV's met DStv asook WiFi

Die Lofts-kompleks bied 'n gemeenskaplike vonkelswembad, baie netjiese braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Angels Loft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Louis Fourie-straat, The Lofts-kompleks, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Angels Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-straat, The Lofts-kompleks, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9524cb26dd80d54b0bd75f007d07404abd84f1b96cade05bed0a4a013e8960bba11352c2a21b3adb4a0a8c2e8feef0e703b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Louis Fourie Street The Lofts complex 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165287069298 22.109061828992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang