Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Mist Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Reinardt P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Fantastiese verblyf en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

An-lie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beslis iewers om te bly. Ons het heerlik oorgeslaap op 'n gemaklike bed en met vreeslik vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abrie
Angels Mist Guest House
Beste An-Lie Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Jy het my dag gemaak! Groete Abrie

Wynand L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Perfekte plek vir sielsrus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Abrie
Angels Mist Guest House
Beste Wynand, Baie dankie vir jou gunstige terugvoering oor my gastehuis. Dit word opreg waardeer. Groete, Abrie Visser

Anthony H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Great and relaxing. Arbie is a great owner/host. Very accommodating to our requests. And Esther, a staff member, is very pleasant and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Beddegoed was netjies en skoon. Ongelukkig nie. Yskas en verwarmer het nie gewerk nie. Sou waardeer het as daar vadoeke, skottegoedseep, teelepels, kombuisasblikkie en 'n bord was wat in die mikrogolfoond kon pas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kevin S
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Great, very clean and neat, great breakfast, close to best restaurants. Very comfortable and spacious. The host went out of his way to accommodate the late extra booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen K
1 nag
4.2
Okt 2023

Rustige omgewing. Plek waar mens kan ontspan en die omgewing kan geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Abrie
Angels Mist Guest House
Hallo Karen Ons is bly dat jy lekker by ons kon ontspan. Hopelik sien ons julle weer! Groete Abrie Visser

Frances D
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Kaapsehoop is a place worth visiting. An interesting place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stina B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2023

Teleurstellende verblyf in 'n pragtige dorpie. Geen veiligheid nie. Enigeen kan die perseel betree. Gordyne in eenheid geskeur en vuil. Kombers vuil. Queen bed in advertensie, maar dubbelbed in eenheid. Spek en eiers koud by ontbyt. Positief: Vars melk in yskas, maar dit was gevries toe ons koffie maak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Abrie
Angels Mist Guest House
Hallo Christina Ek is jammer dat jy nie 100% gelukkig was met jou verblyf nie. Ons het reeds aandag gegee aan jou klagtes. Groete Abrie Visser

Ilze B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2023

Nothing special. Complex needs a fair amount if attention. Breakfast very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 3, Kaapsehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjk3YjkxLWY3OGMtNDhlZS05ODM4LWY0ODUwOWJjYTVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 3 Kruger Street Kaapsehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.593622200087 30.765567719936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang