Angels Mist Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Abrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Reinardt P - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
An-lie M - Des 2023
Algehele gradering
Beslis iewers om te bly.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Beste An-Lie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Jy het my dag gemaak!
Groete
Abrie
Wynand L - Jun 2023
Algehele gradering
Perfekte plek vir sielsrus.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Beste Wynand,
Baie dankie vir jou gunstige terugvoering oor my gastehuis. Dit word opreg waardeer.
Groete,
Abrie Visser
Anthony H - Aug 2024
Algehele gradering
Great and relaxing.
John S - Jun 2024
Algehele gradering
Beddegoed was netjies en skoon.
Kevin S - Apr 2023
Algehele gradering
Great, very clean and neat, great breakfast, close to best restaurants. Very comfortable and spacious.
Karen K - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Hallo Karen
Ons is bly dat jy lekker by ons kon ontspan. Hopelik sien ons julle weer!
Groete
Abrie Visser
Frances D - Jan 2023
Algehele gradering
Kaapsehoop is a place worth visiting.
Stina B - Aug 2023
Algehele gradering
Teleurstellende verblyf in 'n pragtige dorpie.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Hallo Christina
Ek is jammer dat jy nie 100% gelukkig was met jou verblyf nie. Ons het reeds aandag gegee aan jou klagtes.
Groete
Abrie Visser
Ilze B - Feb 2023
Algehele gradering
Nothing special.
Jackie B - Nov 2022
Algehele gradering
Abrie was very welcoming. Ester made us a lovely breakfast and they are all very friendly.
Joseph S - Aug 2022
Algehele gradering
Kon nie vir 'n beter naweek gevra het nie, die gastehuis is letterlik langs die restaurant so ons kon elke aan loop net voor toe maak tyd sommer loop en gou iets gaan eet.
Amelia E - Aug 2022
Algehele gradering
Ontspannend, tuis-voel gevoel. Skoon en netjies.
Andrew S - Jun 2022
Algehele gradering
Relaxing, safe and beautiful!
Lizl P - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier!
Angels Mist Guest House se terugvoer
Hallo Lizl
Baie dankie vir jou positiewe woorde oor my plek. Ek waardeer dit ten seerste, dit is altyd so goed vir my gemoed as ek hoor dat mense dit geniet het by ons. Mooi bly, hoop om julle vorentoe weer te sien.
Nico S - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig, gemaklik.
Joe V - Nov 2022
Algehele gradering
Beleef die "Mist".
Maritz V - Nov 2022
Algehele gradering
Teleurstellend.
Massimo D - Mrt 2021
Algehele gradering
Room was spacious and comfortable.
Gavin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles "great" gewees.
Jandri V - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Jakkie L - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike plek met baie potensiaal.
Francois B - Mrt 2021
Algehele gradering
Very good.
Anton V - Okt 2021
Algehele gradering
Die eienaar probeer om gaste gemaklik laat voel.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Dankie Anton, vir die terugvoer. Ek sal ernstig aandag gee aan die dinge wat jou gepla het.
August W - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Leon S - Okt 2020
Algehele gradering
Terleurstellend
Lees meerChantell W - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis in klein dorpie.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde oor ons gastehuis! Ons probeer voordurend om ons diens En standaard te verbeter. Wees verseker dat indien julle weer hier kom julle defnitief nog meer en beter kan verwag!
Amelia S - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Baie dankie Amelia.
Dit was heerlik om sulke pragtige gaste te huisves.
Kom kuier gou weer.
Lara P - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend.
Lees meerAngels Mist Guest House se terugvoer
Hallo Lara,
Baie dankie vir julle kuier by ons.
Ons sal kyk na jou voorstelle.
Kom kuier gerus weer.
Corrie V - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike plekkie om te oornag.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Dankie vir julle besoek. Dit was heerlike om julle hier te ontvang.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Elaine W - Aug 2019
Algehele gradering
Mixed feelings about this place.
Lees meerLeonora E - Aug 2018
Algehele gradering
Die ontvangs en gasvryheid van bestuurderes was warm en hartlik, voel of mens wil langer wou bly.
Angels Mist Guest House se terugvoer
'n Absolute fees om sulke pragtige, vrolike mensies soos julle hier te he.
Ek het julle gate uit geniet.
Kom kuier gou weer.
Susan V - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier op Kaapschehoop. Verblyf was uitstekend en gasvrou baie behulpsaam en gasvry.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Dankie Susan,
Julle was pragtige gaste en dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê.
Ons bid dat julle spoedig reën sal kry.
Groete uit 'n besige Kaapsehoop,
Rosa
Karen H - Apr 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Dear Karen,
Thank you, it is always an absolute pleasure to have great guests like your group. Please visit us again.
Regards,
Rosa
Vian L - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig, pragtig. Sal beslis weer daar slaap.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet, Charmaine.
Dit altyd lekker om julle pragtige gaste te ontvang.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Ronelle K - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim netjiese kamers en baie behulpsame personeel.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Hallo Ronelle
Ek is so bly julle het lekker gekuier.
Kom gerus weer.
Groete, van 'n nat Kaapse Hoop.
Rosa
Reg H - Sep 2018
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het dit baie geniet.
Ons het baie tuis gevoel en het die rustigheid baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Angels Mist Guest House se terugvoer
It was great having you with us.
Enjoy the rest of your journey!
Hope to see you two again.
Warm regards,
Rosa
Adrie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Angels Mist is 'n heerlike en ontspanne oornagplek.
Lees meerRoger D - Sep 2018
Algehele gradering
Lovely area, nice location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike area, lekker bestemming.
Die eenhede is basies met 'n paar goed wat nie klaargemaak is nie of afgeleef. Ons eenheid was 'n totale nagedagtenis, alhoewel ons vriende se eenheid baie beter was. Verseker die beste kamer wanneer jy bespreek vir gemak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Michelle G - Apr 2018
Algehele gradering
A huge disappointment.
Lees meerAngels Mist Guest House se terugvoer
Hello Michelle,
You insisted on a double room and as we advised we do not allow children in those rooms. Those rooms were also fully booked at the time of your stay. We enjoyed all the other beautiful guests that stayed here the same weekend.
Thank you.
Madu V - Des 2017
Algehele gradering
Stunning!
Angels Mist Guest House se terugvoer
Hi Madu,
It is always a pleasure to have awesome guests like you.
Please come and visit again.
Kind regards,
Rosa
Katie C - Aug 2017
Algehele gradering
Interesting and different.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Interessant en anders.
Kaapschehoop is 'n oulike dorpie wat jou laat voel of jy terug gaan in tyd. Definitief die besoek werd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lezanne N - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker rustige naweek vol gasvryheid.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Hallo Lezanne,
Ek is so bly julle het lekker gekuier. Dis was een groot plesier om julle as gaste te ontvang.
Rosa
Pierre O - Jun 2017
Algehele gradering
Juweel van 'n plek met wonderlike mense!
Angels Mist Guest House se terugvoer
Dit is altyd besonder aangenaam om positiewe terugvoering van jou plek te kry. Mense verskil baie het ek al agtergekom en daarom besef ek terdee dat nie almal altyd so positief oor my plek voel nie. Daarom probeer ons voortdurend om ons plek verder te verbeter sodat gaste beter waarde vir hulle geld kry sonder om n plaas se geld te betaal daarvoor. Ons probeer regtig ons bes by Angel's mist en gee glad nie om om ook negatiewe terugvoering te kry nie, want dit help ons om ons diens te verbeter.
Joost H - Nov 2017
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Kom besoek ons gerus weer. Dit is lekker om aangename gaste te ontvang
Jacki E - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging!
Lees meerAngels Mist Guest House se terugvoer
Hallo Jacki
Dit was lekker om julle hier te hê. Ongelukkig is ontbyt nie by die prys ingesluit nie, en ek het aangebied om vir julle te maak. Die gaste wat geëet het was vooraf gereël. Ek is jammer ek het julle nie ontvang nie, dan sou ek julle ingelig het.
Wat Lazy Rabbit aanbetref, Alwyn het verskeie kere met julle gesels en het ander gaste gehad wat heerlik daar gekuier en burgers geniet het. Saterdagaand het ons redelik vroeg toegemaak omdat daar 'n lewendige vertoning was en almal het daar gekuier.
Ek is jammer dat julle nie die verblyf by ons geniet het nie.
Henk B - Apr 2017
Algehele gradering
Sielerus.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Baie dankie aan Henk, vir die positiewe terugvoering. Ek het soos 'n mal hoender hier rond gehardloop om almal gelukkig te hou en was vrees bevange dat ek nie daarin geslaag het nie. Gelukkig het ek nou 'n bekwame dame aangestel wat die druk help verlig en my plek net nog beter kan maak.
Lukas B - Apr 2017
Algehele gradering
This was an awesome overnight stay.
Johan O - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik, maar te klein vir 3 mense.
Angels Mist Guest House se terugvoer
Jammer oor die badkamer. Onder normale omstandighede is dit gewoonlik maar die ouers en 'n jong kind wat die kamer deel. Met die fiets wedren was dit egter onmoontlik om vir julle 'n groter kamer te gee aangesien feitlik al die kamers vol bespreek was toe julle navraag gedoen het.
Nogmaals geluk met jul seun se prestasie.
Jessica G - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie vriendelik.
Johanni B - Des 2017
Algehele gradering
Die kamer was gerieflik met alles wat nodig was, maar die diens was nie na wense nie.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Bridget G - Nov 2017
Algehele gradering
Not what we expected.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Marguitte F - Apr 2017
Algehele gradering
Hoogs telleurgesteld na al die positiewe terugvoering op die webtuiste voordat ons bespreek het.
Lees meerAngels Mist Guest House se terugvoer
Hier by Angels Mist is ons nie bang vir negatiewe terugvoering nie, want dit help ons om ons diens te verbeter. Ek antwoord dus graag op die klagtes van ons gas.
- Muwwerige, nat kamer; Na 2000 mm reën wat ons ontvang het die jaar, moet ek erken dat my onderste kamers defnitief in sommige gevalle na muf ruik. Gelukkig is dit nou sonnige winter en die probleem is opgelos.
- Stinkende beddegoed; Ek is baie jammer dat die gas nie dadelik my aandag daarop gevestig het nie. Nie net kon ek dan die probleem opgelos het nie, maar kon ek ook die persoon wat die kamer gediens het voor die stok gekry het.
- Oop elektriese drade; Lewensgevaarlik, dus sou ek verwag het dat die gas dadelik so iets sou aanmeld, nie net vir haarself nie, maar ook vir toekomstige gaste. Self, kon ek egter nie die drade kry nie.
- Stukkende, klein venster in badkamer; Nie op standaard nie, maar sal reg gemaak word. Dit het egter geen invloed op privaatheid nie, omdat daar ook 'n blinding was.
- Vuil agterkant van blinding; Onaanvaarbaar en sal reg gestel word.
Ek wil ook net meld dat die betrokke dag ook maar misrabel en koud was, wat kon bygedra het tot die atmosfeer. Die gas het ook R 600.00 te veel betaal en ek het letterlik straat toe gehardloop om haar op die fout te wys, wat hopelik daarop dui dat ek bereid is om dadelik foute reg te stel as ek bewus raak daarvan.
Yolanda K - Sep 2016
Algehele gradering
Goed geleë, goed geprys en baie skoon en netjies.
Marcel N - Aug 2016
Algehele gradering
A pleasure!
Jean Z - Mei 2016
Algehele gradering
Very friendly staff and an awesome place.
Nicky E - Mei 2016
Algehele gradering
Awesome place for an overnight stay.
Jano J - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Allan S - Aug 2016
Algehele gradering
Very pleasant place to stay.
Mandy V - Okt 2016
Algehele gradering
Lovely place to stay in beautiful surroundings.
Lees meerAnnalie C - Aug 2016
Algehele gradering
Netjiese plekkie!! Sal dit definitief aanbeveel!
Angels Mist Guest House se terugvoer
Just as a bad review leaves you gutted, a good review is heartwarming to say the least. Here at Angels Mist we try our best to provide a homely and friendly atmosphere where people can relax and enjoy themselves. Rest assure that we are not happy and content but are constantly trying to improve on our services and facilities and it will hopefully be clearly visible next time you are around. Thank you for the good review!
Patrys F - Jul 2016
Algehele gradering
A wonderful and happy stay, warm atmosphere and excellent customer service.
Angels Mist Guest House se terugvoer
It is so wonderful to get a good review like this. Rest assure that we are not the complete product yet and are constantly trying to improve our product. At the moment we are upgrading some of the rooms so that there will be a TV, bar fridge and a kettle in it, all to make your stay even more enjoyable. But one thing that will always be the same is the friendliness of your host and his willingness to walk the extra mile for his guests.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Florinda W - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Rachel E - Mrt 2016
Algehele gradering
Voldoen nie aan gaste se vereistes nie.
Lees meerThea S - Okt 2015
Algehele gradering
Aangename ervaring, anders as die gewone.
Caroline K - Okt 2015
Algehele gradering
Die kamer was gerieflik en mooi en die diens eersteklas.
Colin H - Apr 2015
Algehele gradering
Welkom gevoel.
Clive W - Aug 2015
Algehele gradering
Will not return here.
Lees meerAnna-marie O - Sep 2015
Algehele gradering
Glad nie beïndruk met verblyf nie.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Hennie D - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike mense wat hulpvaardig is.
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 3, Kaapsehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang