Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Mist Guest House

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 3, Kaapsehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Angels Mist Guest House is in die mooi dorp Kaapsehoop wat omring is deur mooi landskappe en perfek is vir diegene wat wil voetslaan, bergfietsry, voëlkyk of net die natuur geniet.

Verblyf is beskikbaar in 11 en suite-gastekamers wat elk 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Gaste het toegang tot 'n TV-kamer, speletjieskamer en 'n eet-area. Op die boonste verdieping is daar 'n kroeg en kaggel. Die uitkykdek is ook op die boonste verdieping en hier het gaste 'n 360°-uitsig oor die omgewing.

Hierdie gastehuis is by die ingang na die dorp geleë en daar is 2 restaurante binne stapafstand. Die rand van die platorand is naby en bied die mooiste uitsig. Daar is ook 'n klein waterval met sy pragtige kloof en inheemse woud reg op die gastehuis se drumpel. Kaapsehoop is ook die tuiste van die bekende wilde perde wat feitlik elke dag deur die strate loop. Die eienaar van die gastehuis kan avontuurfietsryers op begeleide toere in die area neem aangesien daar 'n paar geheime plekke is wat plaaslike kennis vereis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Reinardt P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Fantastiese verblyf en uitstekende diens.
Mrt 2024
An-lie M
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis iewers om te bly. Ons het heerlik oorgeslaap op 'n gemaklike bed en met vreeslik vriendelike diens.
Des 2023
Wynand L
Gesin met klein kinders
4.8
Perfekte plek vir sielsrus. Sien sterre.
Jun 2023
Anthony H
Saam met lewensmaat
4.6
Great and relaxing. Arbie is a great owner/host. Very accommodating to our requests. And Esther, a staff member, is very pleasant and h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Kevin S
Saam met vriende
4.6
Great, very clean and neat, great breakfast, close to best restaurants. Very comfortable and spacious. The host went out of his way to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Krugerstraat 3, Kaapsehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Angels Mist Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 3, Kaapsehoop, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmMjk3YjkxLWY3OGMtNDhlZS05ODM4LWY0ODUwOWJjYTVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 3 Kruger Street Kaapsehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.593622200087 30.765567719936

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang