Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Rest

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Ansa R
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

Heerlike kuierhuis Ons het ons verblyf by Angel's Rest vreeslik geniet. Dit was lekker om almal onder een dak te kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Beverly
Angels Rest
Dankie, Ansa, vir 'n netjiese huis wat jul agter gelaat het. Sal julle graag weer in die toekoms wil verwelkom.

Hannlie P
Lang verblyf
4.4
Des 2018

Baie netjies en goed toegerus. Angels Rest is 'n heerlike ruim huis, wat baie netjies en baie goed toegerus is! Ons het heerlik gebly en die huis baie geniet. Dit sal wel net waardeer word om bietjie kas/rakspasie in die kamers te hê, veral as mens vir 14 dae daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Beverly
Angels Rest
Daar is kasspasie met hangers in 5 van die kamers. Ek neem kennis dat vir 14 dae rakspasie noodsaaklik is.Sal beslis daarna kyk. Baie dankie dat jul dit onder ons aandag gebring het, asook jul baie goeie resensie. Ek waardeer dit. Sal jul graag weer in die toekoms wil akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Laan 870, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MDExNTJhLWYyYTItNDQxYS05MTJiLTE5YTMyOTY3MTlmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 870 5th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.000153096478 22.622053921223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang