Angels Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Beverly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ansa R - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis
Angels Rest se terugvoer
Dankie, Ansa, vir 'n netjiese huis wat jul agter gelaat het.
Sal julle graag weer in die toekoms wil verwelkom.
Hannlie P - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Angels Rest se terugvoer
Daar is kasspasie met hangers in 5 van die kamers.
Ek neem kennis dat vir 14 dae rakspasie noodsaaklik is.Sal beslis daarna kyk.
Baie dankie dat jul dit onder ons aandag gebring het, asook jul baie goeie resensie.
Ek waardeer dit.
Sal jul graag weer in die toekoms wil akkommodeer.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5de Laan 870, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang