Angels Valley River Lodge
Beskrywing
Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Daar is ook 2 slaapbanke, 'n dubbelslaapbank en 'n bank vir kinders in die leefarea wat ekstra slaapopsies bied. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n kaggel en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n privaat swembad, 'n privaat ingang en 'n stoep. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word benodig.
Die spoedgrens is 10 km/h op die perseel.
'n ID of paspoort moet per e-pos gestuur word voor inklok.
Slegs sonkrag is beskikbaar. Geen persoonlike toestelle soos haardroërs of waaiers word toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is teen ekstra koste beskikbaar.
Hout, ys en 'n paar noodsaaklikhede word voorsien. Let dat die naaste winkel is 18 km ver is.
Visvang is slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis beskikbaar. Hou asb. die visvanggebiede netjies.
Maak seker dat vure behoorlik geblus word en gebruik slegs die aangewese braai-areas.
Die eienaars/personeel kan nie vir beserings, skade of diefstal aanspreeklik gehou word nie.
Hou die hek te alle tye toe.
Rook is binnenshuis verbode.
Gebruik water spaarsamig.
Geen harde musiek word ná 21:00 toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Respekteer die eiendom en moenie toebehore of meubels sonder toestemming verander of verwyder nie.
Hou die terrein skoon. Moenie rommel strooi nie, moenie glasbottels in die rivier gooi nie en moenie die plante en bome beskadig nie.
Jag en die voer van wilde diere is verbode.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Skakel die ligte af wanneer die chalets verlaat word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Paradise is 'n luukse selfsorg-tentkamp langs die rivier. Die selfsorg-safari-tente is 4 noukeurig vervaardigde tente. Die hooftent het 'n dubbelbed, terwyl die ander 3 tente elk 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie tente deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Gasgeiser voorsien warm water. Paradise spog met gemeenskaplike areas soos 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, 'n oond en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n leefarea met 'n kaggel. Verder is daar 'n ingeboude braai en 'n boma-area. Gaste het toegang tot WiFi, 'n privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word benodig.
Die spoedgrens is 10 km/h op die perseel.
'n ID of paspoort moet per e-pos gestuur word voor inklok.
Slegs sonkrag is beskikbaar. Geen persoonlike toestelle soos haardroërs of waaiers word toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is teen ekstra koste beskikbaar.
Hout, ys en 'n paar noodsaaklikhede word voorsien. Let dat die naaste winkel is 18 km ver is.
Visvang is slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis beskikbaar. Hou asb. die visvanggebiede netjies.
Maak seker dat vure behoorlik geblus word en gebruik slegs die aangewese braai-areas.
Die eienaars/personeel kan nie vir beserings, skade of diefstal aanspreeklik gehou word nie.
Hou die hek te alle tye toe.
Rook is binnenshuis verbode.
Gebruik water spaarsamig.
Geen harde musiek word ná 21:00 toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Respekteer die eiendom en moenie toebehore of meubels sonder toestemming verander of verwyder nie.
Hou die terrein skoon. Moenie rommel strooi nie, moenie glasbottels in die rivier gooi nie en moenie die plante en bome beskadig nie.
Jag en die voer van wilde diere is verbode.
Geen vuurwapens word toegelaat nie.
Skakel die ligte af wanneer die chalets verlaat word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 495, Sterkfontein, Balmoral, 1037, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang