Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angie's G-spot

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.2
Veiligheid
3.7
Jacques D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Baie aangenaam en 'n goeie ervaring. Angie's bied die rustigheid en omgewing wat dit werklik moontlik maak om te ontspan. Diens en vriendelikheid is baie goed. Ongelukkig het die warmwaterdonkie se pype gebars terwyls ons daar was, en moes ons water in 'n ketel kook om te kon was. Alhoewel daar sonpaneelkrag is, het die inverter net krag gelewer tot so 20h30, so ek sal aanbeveel dat mense 'n back-up plan maak en dalk maar 'n LED of 2 saamry. Maar dit het nie die wonderlike ervaring benadeel nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Carol W
1 nag
4.6
Okt 2022

Good stopover in Prince Alfred’s Pass. Repeat visit, friendly staff, great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Harold
Angie's G-spot
Thank you very much for the review, Carol. We really enjoyed having you again, and look forward to welcoming you back in the near future. With kind regards, Angie's G Spot

Adrian V
Kort verblyf
3.6
Jan 2022

Fantastiese tyd. Fantastiese tyd saam met familie en vriende. Ons het lekker ontspan onder die sterre en het geen probleme gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2022

Teleurgesteld. Ons het die indruk gekry dat Angie's nie voorbereid was vir ons besoek nie. Geen water in die badkamer se wasbak nie. Toegang na badkamer is op straatvlak. Sien foto no 6. Die R339 is net bokant die hond se kop sigbaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Carol W
1 nag
5.0
Sep 2021

Perfect. Good food, comfy bed, hot water from donkey boiler, friendly staff and animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Harold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Prince Alfredpas, R339, De Vlugt, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945dc54562c00f8b3147ccd562aeaa469e74fe89a4e5c1f697ab2570d4cea5ec5288889cad75ba0470b14a094e9bcefab5e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Prince Alfred's Pass R339 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.813445412065 23.175524081684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang