Angie's G-spot
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Prince Alfredpas, R339, De Vlugt, 6460, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angie's G-spot is in die prentjiemooi dorpie De Vlugt aan die onderkant van die Prince Alfredpas op die R339 geleë. Die kothuis skuil aan die Keurboomsrivier se oewer op pad na die Baviaanskloof-toeristeroete.
Die verblyf is eenvoudig en uiters ongekunsteld. Die Jailhouse Kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n aparte badkamer met 'n gietysterbad en stort, 'n geelhoutkroeg en sitarea met 'n kaggel, en 'n kombuis wat met 'n gasplaat, oond en 'n houtvuur-stoof toegerus is. Die kothuis het 'n stoep aan die agterkant met braaigeriewe en 'n uitsig oor die kronkelende rivier.
Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die slaapkamers het sagte meubels en die tuisgemaakte beddens is met linne oorgetrek. Gaste is welkom om hulle eie drankies en ys saam te bring. Gaste kan vir hulleself sorg of 'n rustieke tuisgemaakte maaltyd by Angie's g Spot, die restaurant en kroeg op die perseel geniet indien dit vooraf gereël word.
Daar is nie elektrisiteit in die huis nie, maar genoeg beligting word deur sonkrag moontlik gemaak. Onbeperkte warm water word deur 'n houtvuur-geiserstelsel voorsien. Hout word voorsien vir waterverhitting, maar braaihout kan by die kroeg gekoop word. WiFi and krag om selfone te laai is by die restaurant beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Harold Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Prince Alfredpas, R339, De Vlugt, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink Angie's G-spot het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Prince Alfredpas, R339, De Vlugt, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang