Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angie's Nest

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Dylon K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Money well worth. Despite the cold, the place brings a feeling of home to any stay. Facilities are well maintained and well looked after. Heater blankets kept me under the blankets a little too long, though the TV could be made more user-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wet and cold. Roads not good, lots of potholes. Yes, we did enjoy the stay. Just DSTV in the room can be a blessing as it was raining and we had to travel to watch rugby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very good. Comfortable and clean for a quick one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

A very neat comfortable private room, with everything we needed. It was a comfortable overnight stay. It had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Ongerieflik Verblyf was klein en ongerieflik. Kamer 3 is myns insiens slegs vir oornag, nie vir 'n langer tydperk nie. Geen tafel, ons moes op bed sit en eet, slegs een stoel. Geen oppervlak om voedsel voor te berei nie. Ons was genoodsaak om kos te koop wat ekstra uitgawe was. Geen strykplank, bed moes ook op strykplank dien. Geen hangplek in kas, slegs rakke, ons baadjies moes ons op die koffers hang. Geen TV, ons moes ons Netflix rekening gebruik as ons wou TV kyk. Daar is 'n curfew tussen 10 n.m. en 5 v.m., maar dit word nêrens in die advertensie genoem nie. Hoekom jou gaste soos tieners behandel. Ons kon die tyd gelukkig uitklaar. Geen hangplek vir nat handdoeke nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jean E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Paar klein dingetjies wat nie goed was nie. 1) Gebreekte stoel. 2) Badkamerdeur kon nie heeltemal toemaak nie (skuifdeur). 3) TV beskikbaar, maar dis 'n slim TV wat nie genoem was in die advertensie nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel W
Kort verblyf
3.4
Jul 2024

Baie gemiddeld. Dit was skoon en veilig, maar daar was net louwarm water op 2 van die 3 aande by die stort en bad. 'n Baie helder buitelig met geen block-out gordyne het dit moeilik gemaak om lekker te slaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Angella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentlands Place 15, Beaconbaai, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74435778564729a4ed641b0b7541150218af5ca3a4b805594370325732b2cc60797379964580b6c3defdaae170e6394e7d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 15 Pentlands Place Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9650794 27.9389522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang