Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angie's Nest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentlands Place 15, Beaconbaai, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angie's Nest is in Oos-Londen, net 3 km vanaf Bonza-strand, en bied gerieflike verblyf met gratis WiFi en privaat parkeerplek.

Daar is 3 eenhede en elke eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenhede het ook slim-TV's waarop gaste hul eie aanmeldbesonderhede vir stroomdienste kan gebruik.

Daar is 'n platskerm-TV met stroomdienste en gratis WiFi en YouTube is beskikbaar. Gaste kan in die welige tuin of in die gedeelde swembad ontspan. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dylon K
Besigheidsreis
5.0
Money well worth. Despite the cold, the place brings a feeling of home to any stay. Facilities are well maintained and well looked afte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Alta V
Saam met lewensmaat
5.0
Wet and cold. Roads not good, lots of potholes. Yes, we did enjoy the stay. Just DSTV in the room can be a blessing as it was raining a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Melissa V
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Comfortable and clean for a quick one-night stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Corrie D
Saam met lewensmaat
4.6
A very neat comfortable private room, with everything we needed. It was a comfortable overnight stay. It had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Rachel E
Saam met lewensmaat
4.4
Ongerieflik Verblyf was klein en ongerieflik. Kamer 3 is myns insiens slegs vir oornag, nie vir 'n langer tydperk nie. Geen tafel, ons moes op bed sit...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Angella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pentlands Place 15, Beaconbaai, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angie's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentlands Place 15, Beaconbaai, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74435778564729a4ed641b0b7541150218af5ca3a4b805594370325732b2cc60797379964580b6c3defdaae170e6394e7d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 15 Pentlands Place Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9650794 27.9389522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang