Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anglers Court

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wynand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Hierdie was regtig 'n fantastiese plek om in te bly. Alles wat jy nodig het is daar. Ons is soos VIPS behandel en die personeel was wonderlik. Sal beslis weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons kuier was maar kort maar sal altyd onthou word. Anglers Court is die perfekte oornagplek. Ons is vriendelik verwelkom, het veilig gevoel en daar was niks tekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Good location and great decor and facilities. Please update your Google Maps location and add some directional signage on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Awesome place. Very relaxed, country atmosphere. Was an awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Heerlike tyd soos altyd by Anglers Court! Beste geleë plek! Altyd netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Goed geleë, kan orals heen stap, skoon, netjies, was heerlik! Was regtig lekker. Alles skoon, perfek, beddegoed ordentlik. Sak hout, vuurhoutjieblits, melk - al daai bietjie ekstra laat mens sommer tuis voel. Daar is ook DStv as jy dalk in die oggend gou 'n sepie wil opvang. Alles was net petfek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Heerlike wegbreek. Ons het ń heerlike wegbreek gehad by Anglers. Dis ideaal geleë, ons het lekker gestap na die naaste eetplekke en winkels wat reg om die draai is. Ons kamer was silwerskoon en die kaggelvuurtjie was heerlik. Ons sal beslis weer by Anglers bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Rustige, goed toegeruste eenheid. Net wat 'n mens nodig het, dankie vir die hout, asook die warm kombers. Ons het baie lekker gebly en plek is goed toegerus. Miskien net kyk na toiletpapier, 1 rol vir Vrydagaand tot Sondagoggend vir twee mense is te min. Groete

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alcinda B
Kort verblyf
2.8
Jul 2023

Ontevrede. Ai, so jammer om te complain, ek doen dit nie gewoonlik nie, maar moet die volgende onder jul aandag bring. Ek het saam met my dogter gegaan, ons het 'n rustige wegbreek nodig gehad en wou regtig net gaan rus en TV kyk. Dankie, daar is wel TV en DStv en 'n warm kombers op die bed en die plek was skoon, maar omdat daar loadshedding was 12 ure van die dag het daai toe nou nie gewerk nie, wat ek kan vestaan, dis nie jul skuld nie, maar asb. as jul dalk net vir mense kan sê bring liggies en kerse saam in so 'n geval en ekstra komberse. Ons het 2 aande of dae in die donker gesit en so koud gekry. Die koue het deur die houtvloere gekom. Daar was 1 ekstra kombers, so niks gehelp nie, omdat daar nie krag was nie. Was so onplesierig en nie een liggie nie. Dan was die generators langsaan heeltyd aan en kon jouself nie hoor nie en die Pub onder was heeltemal te naby aan ons. Daar was bakleiery en musiek ook heelaand so ons kon rêrig niks slaap of rus nie en ons het verskriklik uitgesien na 'n rustige naweek en dit was my verjaarsdag so niks het uitgewerk nie. En daar was mense wat onder gewerk het wat ons ook nie gemaklik laat voel het nie. Ons kon nie op die stoep staan of daar loop nie, was ook nie bewus van dit nie. DStv het ook nie gewerk die 2 ure wat dit aan was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Justine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was romanties en gemaklik. Die vuurmaakplek reg langs die bed is so romanties en warm. Die bad is net so wonderlik. Perfek vir 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzanne And Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Court-weg 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfe169e6840b105499a598652815fb02d08dc10170aa667848d23bab9e8e775f778a76314672bd87bf9ae6a5abf7910e563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 1 Court Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420516683166 30.104017495978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang