Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anglers Court

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzanne And Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 99 resensies vir Anglers Court
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Wynand M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M

Fantasties.

Hierdie was regtig 'n fantastiese plek om in te bly. Alles wat jy nodig het is daar. Ons is soos VIPS behandel en die personeel was wonderlik. Sal beslis weer hier kom kuier.

Carly V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly V

Ons kuier was maar kort maar sal altyd onthou word.

Anglers Court is die perfekte oornagplek. Ons is vriendelik verwelkom, het veilig gevoel en daar was niks tekort nie.

Dale R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale R

Good location and great decor and facilities.

Please update your Google Maps location and add some directional signage on the road.

Mia S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia S

Awesome place.

Very relaxed, country atmosphere. Was an awesome stay.

Karlien W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien W

Heerlike tyd soos altyd by Anglers Court!

Beste geleë plek! Altyd netjies en skoon!

Jackie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Goed geleë, kan orals heen stap, skoon, netjies, was heerlik!

Was regtig lekker. Alles skoon, perfek, beddegoed ordentlik. Sak hout, vuurhoutjieblits, melk - al daai bietjie ekstra laat mens sommer tuis voel. Daar is ook DStv as jy dalk in die oggend gou 'n sepie wil opvang. Alles was net petfek!

Maretha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha V

Heerlike wegbreek.

Ons het ń heerlike wegbreek gehad by Anglers. Dis ideaal geleë, ons het lekker gestap na die naaste eetplekke en winkels wat reg om die draai is. Ons kamer was silwerskoon en die kaggelvuurtjie was heerlik. Ons sal beslis weer by Anglers bly.

Sharon D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon D

Rustige, goed toegeruste eenheid.

Net wat 'n mens nodig het, dankie vir die hout, asook die warm kombers. Ons het baie lekker gebly en plek is goed toegerus. Miskien net kyk na toiletpapier, 1 rol vir Vrydagaand tot Sondagoggend vir twee mense is te min. Groete

Alcinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alcinda B

Ontevrede.

Ai, so jammer om te complain, ek doen dit nie gewoonlik nie, maar moet die volgende onder jul aandag bring. Ek het saam met my dogter gegaan, ons het 'n rustige wegbreek nodig gehad en wou regtig net gaan rus en TV kyk. Dankie, daar is wel TV en DStv en 'n warm kombers op die bed en die plek was skoon, maar omdat daar loadshedding was 12 ure van die dag het daai toe nou nie gewerk nie, wat ek kan vestaan, dis nie jul skuld nie, maar asb. as jul dalk net vir mense kan sê bring liggies en kerse saam in so 'n geval en ekstra komberse. Ons het 2 aande of dae in die donker gesit en so koud gekry. Die koue het deur die houtvloere gekom. Daar was 1 ekstra kombers, so niks gehelp nie, omdat daar nie krag was nie. Was so onplesierig en nie een liggie nie. Dan was die generators langsaan heeltyd aan en kon jouself nie hoor nie en die Pub onder was heeltemal te naby aan ons. Daar was bakleiery en musiek ook heelaand so ons kon rêrig niks slaap of rus nie en ons het verskriklik uitgesien na 'n rustige naweek en dit was my verjaarsdag so niks het uitgewerk nie. En daar was mense wat onder gewerk het wat ons ook nie gemaklik laat voel het nie. Ons kon nie op die stoep staan of daar loop nie, was ook nie bewus van dit nie. DStv het ook nie gewerk die 2 ure wat dit aan was nie.

Sudan W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sudan W

Beautiful rooms and great hosts.

Well designed with all amenities, very convenient location.

Justine S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine S

Dit was romanties en gemaklik.

Die vuurmaakplek reg langs die bed is so romanties en warm. Die bad is net so wonderlik. Perfek vir 2.

Malissa D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malissa D

Tuiste weg van jou eie!

Toegerus met alles wat jy nodig het en so mooi skoon.

Therina G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina G

Pragtig, silwerskoon.

Ons kamer was prentjie mooi en silwerskoon. Alles en nog meer wat ons wou hê.

Coenie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie B

Baie lekker gewees.

Romantiese atmosfeer met bad en dan die kaggel.

Simone W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Simone W

Wonderlike ligging! Pragtige kamer en badkamer.

Kyk asb. na die houttrappe. Van die trappe is losserig. Veral die derde laaste trap van onder.

Mark B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Well appointed, tastefully furnished, luxury room.

Was a bit disappointed with the bed, had an uncomfortable, restless night. A heater would be useful as the 3 bags of firewood didn't do much to warm the room.

Lukas O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas O

Luuks, sentraal geleë, pragtige wooneenhede en gemaklik. All in all homey.

Pragtig, gemaklik, mooi ligging en die diens is goed.

Danica B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danica B

Baie lekker.

Veilig, pragtig, netjies, modern en baie lekker.

Marina F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina F

Baie rustige en mooi plek.

Baie rustige en mooi plekkie, as gevolg van waterprobleme kon ons nie die pragtige borrelbad gebruik nie, die rede vir die spesifieke bespreking, andersins was dit puik, baie dankie.

Sunet H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet H

Cozy!

Oulike plekkie om te bly vir wegbreek saam ander helfte! Kaggel maak definitief die plekkie baie gesellig. Enigste nadeel, Poachers, 'n kuierplek is op die hoek, so die musiek kan begin pla later in die aand.

Monique B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Baie oulike plek, warm kaggel en goed toegerus met heerlike koffie.

Pragtige kamer, goed toegerus en warm met 'n kaggel en 'n mandjie vol hout. Loopafstand van als, het dit vreeslik geniet.

Rozanne T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T

Baie netjies

Alles wat jy nodig het, sal beslis weer daar bespreek.

Anja B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja B

Heerlik.

Ons sal net 'n beter oond verkies het, dit het baie lank gevat om ons kos gaar te kry.

Wiehann W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehann W

Baie netjies en baie skoon.

Baie skoon en netjies. Perfek geleë.

Renaldo V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo V

Good.

Happy with our stay!

Elsie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie D

Pragtig en knus.

Pragtige plekkie met 'n lekker kombuisie, kaggel en private braaiplek. Covid-vriendelik en skoon. Heerlike filterkoffie en 'n gratis sakkie hout vir 'n vuurtjie. In die hartjie van die dorp en stapafstand van al die snuisplekkies af. Ons sal graag weer by Angler's Court bly.

Colin B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colin B

Great accommodation, but no view and more of in town type accomodation.

Great quality accommodation - secure parking, great service and easy walking distance to Dullstroom main street with pubs, shops and restaurants. Being one street behind the main Dullstyroom street means the noise of the town filters through. Very unfortunate to have constant heavy truck traffic through Dullstroom the whole weekend.

Merinda K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Merinda K

Wegbreek was lekker.

Verblyf was aan agterkant van winkels. Riooltenks is leeggemaak en het sleg geruik. Ons het Blitz slegs vir 1 aand gehad. Handdoeke en kussings teleurstellend.

Frikkie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie B

Baie oulike oornagplek.

Baie netjies en goed geleë.

Anelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anelle V

Teleurgesteld.

Ek was teleurgesteld in die kamer. Die beddegoed en handdoeke is baie oud, kussingslope was so te sê deurskynend. Het net meer verwag volgens die foto's. Ons kamer was ook reg langs die grensmuur, nie besonders veilig gevoel nie.

David S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
David S

Teleurgesteld.

Geen water of elektrisiteit na die eerste dag. Daar is niemand om navraag te doen na ons welstand of ten minste te sorg dat daar wel water aan ons voorsien word nie. Daar is ook geen opgaartenk in sig vir noodsituasies nie. Die eienaars van gastehuise moet bewus wees daarvan dat daar van tyd tot tyd wateronderbrekings gaan voorkom weens die ineenstorting van munisipaliteite. Ons het baie betaal om daar te bly, so mens verwag heelwat beter.

Alexander K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander K

Uitstekend.

Uitstekende, goeie diens

Sherine D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherine D

Vriendelike en behulpsame diens. Skoon en netjies.

Vriendelike en behulpsame diens. Skoon en netjies. Sal vir seker weer daar bly!

Vicky S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

Awesome.

Ons het baie lekker gebly, dit is mooi, skoon, romanties en sal dit vir enige een aanbeveel.

Elaine K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K

Excellent in all regards - my husband and I loved Anglers Court and will definitely go back again.

See stars.

Maryke T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke T

Dit was netjies, stil en pragtig.

Kerse en kaggel vir 'n lekker atmosfeer. Pragtige braai-area en alles wat mens nodig het.

André D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D

A hidden gem.

Centrally located and within walking distance from most restaurants. Beautifully appointed and safe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Versteekte juweel.

Dit is sentraal geleë en loopafstand van die meeste restaurante af. Pragtig ingerig en veilig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronell K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K

Netjies en cosy, als wat ek nodig gehad het was daar.

Ek het Anglers Court baie geniet, die ligging is fantasties geleë en ek kon loop waar ek wil in Dullstroom. Enige tyd sal ek weer daar bly, sal net daarvan hou as nommer 6 'n afdak vir die motor kan kry.

Michelle D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Onvergeetlik.

Dit was n onvergeetlike naweek en ek sal definitief weer soontoe gaan. Mal oor die badkamer.

Surina R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surina R

Skoon en netjies.

Oulike plek met alle kommoditeite. Naby sakegebied. Gasbraai het nie gewerk nie. Dalk noem dat spesifieke eenheid trappe het en slegs 'n stort. Alles ingesluit was dit goeie waarde vir geld en lekker ruim.

Charl V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V

Baie mooi, skoon en romantiese cottage.

Vuurmaakplek met hout, aansteker en sjerrie was 'n nice touch. Baie lekker bed, gemaklike matras en stort.

Wineen S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wineen S

Sentraal geleë en baie gemaklike oornagplek.

Angler's Court was 'n baie mooi en lekker warm huisie om by oor te slaap. Ons het ook nodig gehad om vroeër die sleutel te kry, en hulle het ons tegemoetgekom. Die kaggel in die kamer is heerlik en alles was baie netjies en skoon. Ek sal weer daar bly vir 'n naweek of as ons nodig het om in Dullstroom te oornag.

Suzette K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K

Pragtige verblyf.

No. 6 Captains Court is 'n pragtige plekkie. Baie ruim, skoon en netjies. Volledige toegeruste plek. Sal net voorstel om ordentlike parkering vir No. 6 te kry.

Christa B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa B

Netjies en mooi.

Warmkombers was nie in volle werking nie en het nie parkering vir ons voertuig gehad nie.

Cindy V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy V

Easy going.

Easy going, romantic and private.

Tanja B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tanja B

Kan beter.

Pakering word nie aangedui nie. Bed se matras is kliphard. Beddegoed is oud, kussings is oud. Handdoeke oud. Was geen water gewees. Personeel geen aandag gegee aan drinkwater. Wel, een kan spoel water. Vir die bedrag wat 'n mens betaal kan gehalte beter.

Mandy B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy B

Absoluut asemrowend en besonders lekker!

Plek bevat baie goeie geriewe en is gerieflik loopafstand van dorp. Verbeterings voorstel is dat voorsiening gemaak moet word om baadjies op te hang soos bv. kapstokke.

Francois N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Baie aangenaam. Sal beslis Anglers Court aanbeveel.

Anglers Court was puik. Ons was baie tevrede en sal hom weer besoek. Kan Anglers Court aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Colin V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin V

We really enjoyed our stay.

We had a very nice long weekend. Very cosy spot. Owners were very nice and went the extra mile. Highly recommend the place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het regtig ons verblyf geniet.

Ons het 'n lekker lang naweek gehad. Lekker knus bestemming. Die eienaars is baie gaaf en het die ekstra myl geloop. Beveel die plek hoogs aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yolanda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Die plekkie was van hoogstaande gehalte.

Anglers Court is beslis die perfete wegbreekplekkie vir 'n naweek! Daar was alles wat ons nodig gehad het. Baie cozy met die kaggel. Ons het dit so geniet en sal beslis weer daar tuisgaan.

Kay F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay F

Geen klagtes.

Goeie bed, goeie beddegoed, gawe ontvangs.

Marieke W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke W

Dit was heerlik!

Anglers Court was heerlik en baie goed toegerus. Ons sal vir seker in die toekoms weer bespreek! Vervang asseblief die kussings indien moontlik.

Johan R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Baie luuks, gemaklik en sentraal.

Die plekkie is besonders. As ek iets kan uitlig: die kaggelhout was effe klam en kon nêrens in die dorp droë hout kry nie. Dalk 'n bak met 'n deksel vir die braaivleis? En 'n ordentlike braaitang. Lappie in die kombuis sal werk. Andersins, pragtig.

Hester E V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E V

Pragtige plek.

Ons het net oorgeslaap daar en dit was die perfekte plek daarvoor. Alles binne is mooi en skoon.

Johannes R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R

Alles wat 'n mens van 'n selfsorg-eenheid verwag.

Skoon, netjies en sentraal. Kon maklik stap na waar ons wou wees. Sal definitief weer by Anglers Court 'n bespreking maak as ek in Dullstroom kom.

Lana S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lana S

Heerlik en rustig.

Dit is 'n netjiese, goed ingerigte plekkie.

Carien Y - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien Y

Baie gemaklik.

Dit is naby aan die hoofstraat, die kaggel in die aande maak die kamers. Hulle het alles wat 'n mens nodig het.

Solly S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Solly S

Uitstekend.

Het alles wat jy nodig het, skoon en gerieflik.

Hendriette S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriette S

Luuks en baie gerieflik.

Ons het die verblyf vreeslik geniet, dit was gerieflik en netjies. Daar was wel verwarring oor die parkering.

Mari G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari G

Baie gerieflik.

Baie dankie vir 'n baie gerieflike nag. Goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Lekker "cosy".

Melanie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie B

Pragtige verblyf, lieflike kaggel en lekker spa-bad.

Kamer was pragtig en skoon, skuimbad, badsout en 'n lekker sjerrie word verskaf. Vuurhout ook, alhoewel nat. Die hek was heelnag oop wat vir ons 'n bekommernis was, afgesien van hierdie feit het ons wel ons eie hout saamgevat en heerlik warm die aand hier geniet. Dankie Frank en Sumi, ons sal julle definitief weer besoek by Anglers Court.

Chriszel S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chriszel S

Verblyf was baie netjies en baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Die akkommodasie is baie mooi en netjies en baie ontspannende atmosfeer. Sal Anglers Court beslis weer besoek en aanbeveel!

Chantelle D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chantelle D

'n Baie oulike plekkie wat net bietjie herstelwerk en opknap nodig het.

Ons het dit vreeslik geniet hier en lekker uitgerus. Die plekkie is baie goed geleë naby al die winkels. Daar is 'n paar goedjies in die eenheid wat herstelwerk nodig het, maar andersins het ons baie lekker gekuier en gebly.

Caroline S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Decor uitstekend.

Alles was netjies en skoon sal beslis weer daar bly. Borrelbad beslis 'n pluspunt.

Anton B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Dit was perfek!

Voor jy bespreek, bel jou baas en sit nog verlof in sodat jy langer kan bly! Dit was perfek. Hulle weet presies wat jy as klient wil hê!

Anglers Court se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Anton. Sien jou weer.
Sumi

Anglers Court
Erina M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina M

Sal dit definitief aanbeveel en as ons weer in Dullstroom is sal ek beslis weer daar gaan bly.

Die kamers is baie stylvol. Kaggel in die kamer is altyd baie lekker. Ons het in nr. 3 gebly - daar is absoluut alles wat mens nodig het. Die bed is egter nie so lekker nie.

Antonie B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie B

Die No1 verblyf in Dullstroom.

Ek sal Anglers Court aanbeveel elke liewe dag van die week. Puik ligging, puik akkommodasie, en wat 'n plesier om daar te kon bly. Julle sal ons bestemming wees elke jaar. Dankie vir julle wonderlike diens.

Sandra V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Lekker gesellig.

Sien sterre.

Anneleen D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneleen D

Rustig.

Dit was 'n heerlike naweek, sal weer gaan. Die eienaars lewer puik diens. Baie dankie Frank en Sumi.

Sanet P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Verrassend en huislik!

'n Puik 'setting' vir oupa en ouma in no. 6 en ons getroude kinders met babatjie in no. 5! So huislik en die persoonlike aanslag met die verskillende eenhede wat jy jou net aan vergaap! Ek sou net 'n hangplekkie vir klere voorstel in no. 6. Baie gerieflik en stapafstand na die restaurante en winkeltjies. Sal beslis weer besoek!

Phillip V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Wat 'n lekker wegbreek by 'n wonderlike plek.

Was absoluut die moeite werd! Sal vir enige iemand aanbeveel om by Anglers Court te bly! Kamer (slaapkamer, kombuis en badkamer) was netjies en mooi. 'n Mens voel welkom. Die kagel was 'n bederf elke dag en wat 'n lieflike en lekker gemaklike atmosfeer!

Dewet S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet S

Baie gerieflik.

Die akkommodasie was netjies en baie gemaklik.

Ria S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

'n Heerlike aand.

Ons het in Dullstroom oorgeslaap op pad Wildtuin toe. Ons het die aandjie in Anglers Court baie geniet. Die kaggel was heerlik en alles was netjies en skoon. Die veilige parkering was ook 'n groot pluspunt.

Marnie L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnie L

Ongelooflik!

Dit was 'n vrek lekker naweek weg gewees. Daai kaggel en bad was ongelooflik, 'n naweek is heeltemal te kort om daar te kom ontspan. Julle attention to detail is ook baie oulik. Baie dankie vir die eerste nag se komplimentêre hout. Sal ons definitief weer sien!

Jean-pierre J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-pierre J

Fantasties!

Die kamer was perfek en netjies. Net 2 foutjies wat aandag kort. 1. Die toaster trip die krag. 2. Die borrelbad se borrelfunksie werk nie.

Karlien F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien F

Ons het heerlik gebly en sal Anglers Court beslis aanbeveel.

Ons het heerlik gebly en het Anglers Court alreeds aanbeveel. Die kamer was baie ruim, skoon en netjies. Die ekstras soos 'n kaggel, borrelbad met verwarmer in badkamer ens. is 'n pluspunt en ons het regtig 'n baie lekker ervaring gehad veral omdat dit ons 1ste huweliksherdenking ook was.

Desmond A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond A

Fantasties.

Angler's Court was uitstekend, skoon, netjies en ons sal definitief weer daar bly!

Werner B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner B

Privaat. Topgehalte geriewe.

Tyd vir bestuur om die kussings, beddegoed, handdoeke en stortkop in badkamer te vervang. Verder perfek.

Anglers Court se terugvoer

Hi Werner, Thanks for the feedback. Will address issues.
Sumi, Owner

Anglers Court
Sune P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune P

Gerieflik en netjies!

Kan dit aanbeveel!

Zanné J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanné J

Baie mooi plekkie met al die benodighede.

Die plek was baie skoon en netjies en het als gehad wat mens benodig het vir die 2 dae wat ons daar was.

Francois N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N

Aangenaam verras met die ambiance en maandag aan detail

Anglers court is geleë agter die ry besigheidseenhede wat dit ideaal maak vir 'n goeie nagrus onder vragmotor geraas. Die eenhede is keurig uitgerus en maak goed voorsiening vir koue wintersnagte.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Candice M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Candice M

Room was nice, but as I said the massive ditch in the road is a serious problem.

We stayed at Anglers Court over the weekend! The cottage was nice but bed was very hard and as you come into Anglers Court there is a massive ditch in the road which we hit at night because we could not see it and it damaged the radiator in our Nissan Nivara which is costing R17,000 to fix which we are clearly not happy about. Something needs to be done there.

Ilana D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana D

Waarde vir geld.

Geen warm water. Geen inligting oor waar om sleutel te kry. Nie al die ligte werk nie.

Anandi G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anandi G

Netjies, maar met 'n paar goed wat kan verbeter word.

Verblyf was mooi en netjies. Alhoewel, ek het net my hare in die stort gewas toe is die water yskoud. Weet nie of die units 'n geyser deel nie. Die bed was ongelooflik hard en ek moes kyk of daar 'n matras of iets onder my is, want dit was so ongemaklik. Die TV se remote het sekere DStv-knoppies wat nie werk nie. Die een bedlampie werk ook nie.

Alicia V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia V

Het lekker gebly maar het beter verwag.

Vir die prys het ek meer verwag. Kort nuwe beddegoed en handdoeke en 'n ontvangsdame. Dis ook moeilik om die deure oop en toe te sluit en die voorste sekuriteitshek was stukkend en het heeltyd oopgestaan. Die hout, sherry en charcoal was 'n nice ekstra gewees.

Gerhardus V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V

Fantasties!

Stunning. Sal dit beslis aanbeveel aan enige iemand.

Marie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

In future Anglers Court will be my sleep over!

The apartment has everything - two point plugs, double plugs, tastefully decorated. Bathroom ,shower, towels excellent. A well provided kitchen. Thank you Sumi for going the extra mile for me!

Anglers Court se terugvoer

Baie dankie Marie - jy is enige tyd welkom!

Anglers Court
Elize K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K

Awesome!

Anglers court was baie netjies en alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg is daar. Dullstroom is en sal altyd gewild bly onder die toeriste. Baie lekker gekuier.

Elbie L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie L

Gerieflike en pragtige plekkie.

Heerlike oornag-eenhede en spesiale atmosfeer. Ligging perfek en loopafstand van die pragtige eetplekke en winkeltjies. Vriendelike diens en dorpie. Kos vir jou siel.

Henna D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henna D

Baie gerieflike ligging in Dullstroom en die eenhede is prakties met 'n baie ruim slaapkamer en ruim badkamer.

Ons het 'n klein probleem met ons sleutel gehad, hy het in die deur afgebreek. Ons het vir Sumi (kan nou nie haar naam onthou nie) geskakel en ons het baie vinnig 'n ander sleutel gekry. Ons het in eenheid 5 gebly vir die aand en dit is baie netjies en weelderig gewees. Ons het dit vreeslik baie geniet om daar te oornag.

Monique P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique P

Angler's Court verblyf is romanties, afgesonder en snoesig.

Ons was absoluut mal oor Angler's Court! Die pragtige kamer met 'n kaggel, die komplimentêre Old Brown Sherry, die wonderlike ligte in die badkamer wat jou warm hou in die heerlike spa-bad - dit alles het bygedra tot 'n onvergeetlike lekker naweek. Die kombuis is goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg. Ons beveel dit vir enige paartjie aan wat rustig wil tyd saam spandeer.

Anglers Court se terugvoer

Baie dankie!

Anglers Court
Johan R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Heerlike luukse plekkie. Sentraal om oral te kan loop.

Anglers is 'n heerlike plekkie om in te bly. Snoesige beddegoed, fantastiese stort en ongelooflike lekker spa-bad. Kaggel is 'n belewenis saam rooiwyn. Lekker buite stoepie, rustig. Parkeer jou voertuig en loop die dorp plat.

Anglers Court se terugvoer

Baie dankie, Johan.

Anglers Court
Paul L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L

Baie netjies, stil en rustig, baie sentraal.

Die eenheid baie goed uitgelê. Kompleks is baie sentraal. Braai en stoep 'n lekker kuier plek. Die kaggel sal in die winter baie lekker wees. Die badkamer is vyfster. Die kombuis kom dalk 'n paar items kort. Ons kuier was rêrig baie lekker, kan dit aanbeveel.

Anglers Court se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Sumi

Anglers Court
Ursula D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula D

Goed geleë en netjies.

Baie goed geleë, stapafstand van die hoofstraat af. Plek is netjies. Die hout en kole wat voorsien word is ook baie nice. Te min komberse en pakplek vir klere, maar algeheel was ons baie gelukkig en het baie lekker gebly. Sal weer terug gaan.

Anglers Court se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Word wardeur.
Frank and Sumi

Anglers Court
Soekie O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soekie O

Baie genieflik.

Was self nie daar nie, maar het my seun en sy bruid daar ingeboek vir hul honeymoon. Maar hul kon nie uitgepraat raak oor hoe mooi en lekker dit daar was nie. Dankie.

Anglers Court se terugvoer

Thank you for your feedback. Wishing the newly-wed couple lots of happy years together.
Kind Regards,
Frank and Sumi

Anglers Court
Nadja D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadja D

Lekker rustige bederf weg van die stad en besige lewe.

Ons het dit baie geniet by Anglers Court. Baie mooi netjiese opset, als wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Die plek is perfek geleë om orals heen te loop in die dorpie wat dit baie gerieflik maak. Sal enige tyd weer teruggaan en by Anglers Court bly.

Anglers Court se terugvoer

Thank you for the review - hope to see you back soon
Sumi / Owner

Anglers Court
Alida K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Alida K

'n Skoon en netjiese bed en badkamer op 'n uiters swak ligging aan die agterkant van geboue.

Die akkommodasie voldoen nie aan die term "luukse akkommodasie" nie. Daar is geen ontvangskantoor nie en gaste moet skarrel om 'n sleutel in die hande te kry met genadiglik hulp van die tuinier wat baie vriendelik was. Die kombuis is wel toegerus, maar is baie basies ingerig en glad nie luuks nie.

Anglers Court se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering.

Anglers Court
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Court-weg 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfe169e6840b105499a598652815fb02d08dc10170aa667848d23bab9e8e775f778a76314672bd87bf9ae6a5abf7910e563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 1 Court Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420516683166 30.104017495978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang