Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anglers Court

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Court-weg 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anglers Court bied luukse selfsorg-eenhede in die hartjie van Dullstroom.

Ons bied verblyf in 6 luukse eenhede, elkeen individueel versier en toegerus vir selfsorg. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 van die eenhede het 2 ekstra enkelbeddens in 'n solderkamer vir kinders. Elkeen het 'n privaat patio met ingeboude braaigeriewe. Die kombuisies is volledig toegerus met basiese selfsorg-geriewe.

Anglers Court is stapafstand vanaf 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels. Daar is verskeie doendinge in die omgewing. Ons kan visvanglesse en -toere, kleiduifskiet reël by Lake Heron se Kleiduifskietbaan, wat net 8 km van ons af is. Ons kan ook 'n whiskey-proe by een van bekendste whiskey-kroeë, slegs 1 km van ons af, organiseer en ons is na aan 'n instansie wat perdryritte bied. Die Bird of Prey Centre, wat verskeie doendinge aanbied, is ook net 2 km buite die dorpie.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Wynand M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Hierdie was regtig 'n fantastiese plek om in te bly. Alles wat jy nodig het is daar. Ons is soos VIPS behandel en die personeel was wonder...
Sien meer
Jul 2024
Carly V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was maar kort maar sal altyd onthou word. Anglers Court is die perfekte oornagplek. Ons is vriendelik verwelkom, het veilig gevoel en daar w...
Sien meer
Des 2023
Dale R
Saam met lewensmaat
5.0
Good location and great decor and facilities. Please update your Google Maps location and add some directional signage on the road.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Mia S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome place. Very relaxed, country atmosphere. Was an awesome stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Karlien W
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike tyd soos altyd by Anglers Court! Beste geleë plek! Altyd netjies en skoon!
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Suzanne And Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Court-weg 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Anglers Court het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Court-weg 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dfe169e6840b105499a598652815fb02d08dc10170aa667848d23bab9e8e775f778a76314672bd87bf9ae6a5abf7910e563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 1 Court Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420516683166 30.104017495978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang