Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angler's Paradise - Log Cabin

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Kliprivier Plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Angler's Paradise - Log Cabin is 'n bekoorlike selfsorghut. Dis ideaal vir 'n onvergeetlike verblyf vir 'n klein gesin of vriende met panoramiese uitsigte oor die see.

Die houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi, met asemrowende uitsigte oor die kuslyn.

Buite, op die dek, kan gaste etes geniet. Gaste het ook toegang tot die Weber-braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan op die plaas hengel, en daar is bas in die varswaterdamme. Daar is ook 'n veilige getypoel by die strand. Angler's Paradise is net 30 km vanaf die Bloukrans rekspringbrug en 50 km vanaf Stormsrivier. Die Fynbos Gholfklub is 7 km ver, en bergfietsryers het oorgenoeg veilige grondpaaie om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R102, Kliprivier Plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angler's Paradise - Log Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Kliprivier Plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA751c3783e31265b06bac5d4c80a21cf9071b7dbec1901c3b1676000a8b6ad9ea136f78083176c631e8b5fc46aedab16aed5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 R102 Farm Kliprivier 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080388027457 24.257845804895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang