Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angora Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies


Netheid
3.4
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.4
Veiligheid
3.8
Isac M
1 nag
4.4
Sep 2024

Klein dorp verblyf nie altyd wat jy verwag nie. Ek het beter verwag agv die foto's, maar kom darem lekker rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gd S
1 nag
4.2
Jul 2024

Verras met luukse akkommodasie vir so 'n klein dorpie. Baie lekker en pragtige plek. Dalk meer komberse vir die bed, aangesien daar net 1 kombers met 'n dun throw op was. Ek moes die lugversorging warm stel, aangesien dit 'n koue naweek was. Hulle sal dalk moet spaar op krag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rondine L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2023

Vriendelike bestuurder. Die kamers is ruim en gerieflik. Tydens loadshedding was 'n kragopwekker aangesit. Daar was geen wi-fi beskikbaar soos geadverteer nie. Alhoewel dit lyk of die eienaars besig is om die plek op te knap, voel ons die prys regverdig nie die tipe akkommodasie nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lithemba N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jun 2023

What a horrible experience. The room we were placed in looked nothing like the room we booked. It looked like a farm shed, not to mention how cold it was. Not to mention the next morning we didn't have running water to shower, we had to ask for a place to shower. The room they gave us to shower was warm and cosy. Thirdly, the room didn't have an ironing board so I had to improvise and iron on the bed. When I removed the covers to iron, I can't even explain the horror I felt when I discovered how filthy the sheet was. When we asked the receptionist why we were not placed in the warm and cosy room in the first place we were told there was going to be a 50th birthday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Abraham B
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2022

Netjies, gerieflik, vriendelike behulpsame eienaars. Kamers lekker groot, skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld. Vriendelike diens baie behulpsaam heerlike ontbyt sal dit enige tyd aanbeveel vir reisigers. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annette O
1 nag
2.6
Des 2021

Foto's moet opgedateer word. Swembad glad nie in werking nie en dit was een van die trekpunte. Kamer nommer 3 se lugversorger lek water sodat die gordyne sopnat is. Maak melding van kruitwater in advertensie. Verder was die personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Renschi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2020

Gerieflik. Netjiese kamer en veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rinalda D
1 nag
3.0
Nov 2020

Het nie by aankoms van my onthou nie. Nie eers geweet ek het reeds betaal nie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Friedo H
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Feb 2020

Die ervaring was aaklig. Ons kon nie kla oor die diens nie, want daar was geen. Die kamer was vuil en vieslik. Die onderkant van die toiletsitplek is vrot en dit sal my nie verbaas as die koronavirus sy ontstaan daar gehad het nie. Stel sterk voor dat die webtuiste die verbintenis met hierdie besigheid vinnig beëindig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 058
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 058
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef94f448c0bce6a9f7a619f46677f58668e59ddc815e4967571e8d1628e7d714f8239d57f628db861be7510dcfea7ffef7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 27 Main Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.944921 24.664695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang