Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angora Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 15 resensies vir Angora Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
2.9/5
Isac M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isac M

Klein dorp verblyf nie altyd wat jy verwag nie.

Ek het beter verwag agv die foto's, maar kom darem lekker rus.

Gd S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gd S

Verras met luukse akkommodasie vir so 'n klein dorpie.

Baie lekker en pragtige plek. Dalk meer komberse vir die bed, aangesien daar net 1 kombers met 'n dun throw op was. Ek moes die lugversorging warm stel, aangesien dit 'n koue naweek was. Hulle sal dalk moet spaar op krag.

Rondine L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rondine L

Vriendelike bestuurder.

Die kamers is ruim en gerieflik. Tydens loadshedding was 'n kragopwekker aangesit. Daar was geen wi-fi beskikbaar soos geadverteer nie. Alhoewel dit lyk of die eienaars besig is om die plek op te knap, voel ons die prys regverdig nie die tipe akkommodasie nie.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lithemba N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lithemba N

What a horrible experience.

The room we were placed in looked nothing like the room we booked. It looked like a farm shed, not to mention how cold it was. Not to mention the next morning we didn't have running water to shower, we had to ask for a place to shower. The room they gave us to shower was warm and cosy. Thirdly, the room didn't have an ironing board so I had to improvise and iron on the bed. When I removed the covers to iron, I can't even explain the horror I felt when I discovered how filthy the sheet was. When we asked the receptionist why we were not placed in the warm and cosy room in the first place we were told there was going to be a 50th birthday.

Abraham B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B

Netjies, gerieflik, vriendelike behulpsame eienaars.

Kamers lekker groot, skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld. Vriendelike diens baie behulpsaam heerlike ontbyt sal dit enige tyd aanbeveel vir reisigers. Baie dankie.

Annette O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annette O

Foto's moet opgedateer word.

Swembad glad nie in werking nie en dit was een van die trekpunte. Kamer nommer 3 se lugversorger lek water sodat die gordyne sopnat is. Maak melding van kruitwater in advertensie. Verder was die personeel vriendelik en behulpsaam.

Renschi P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renschi P

Gerieflik.

Netjiese kamer en veilige parkering.

Rinalda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rinalda D

Het nie by aankoms van my onthou nie. Nie eers geweet ek het reeds betaal nie.

Sien sterre.

Friedo H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Friedo H

Die ervaring was aaklig.

Ons kon nie kla oor die diens nie, want daar was geen. Die kamer was vuil en vieslik. Die onderkant van die toiletsitplek is vrot en dit sal my nie verbaas as die koronavirus sy ontstaan daar gehad het nie. Stel sterk voor dat die webtuiste die verbintenis met hierdie besigheid vinnig beëindig.

Stanley F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley F

Great stay.

Great location and easy access to all shops.

Peter P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P

A typical rural hotel as I knew it as a child 50 years ago.

It was the best accommodation I could find for a stopover from Dordrecht to George. The friendly kitchen staff cooked us a fine lamb neck and the meal was reasonably priced. Breakfast was also good. The accommodation price did not match the facilities offered. My sheet had a sigaret burn hole and shower mat needs replacement The manager sorted out the kettle that did not work due to a faulty plug. The info on the site is out of date. Different manager and we could not reach the hotel when we suffered a blow out on the gravel round to confirm ETA. The line asks for a pin which we did not have and no other contact was supplied. Friendly, rural staff always a plus.

Stanley F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley F

Great location.

Reception and all staff were very friendly and helpful. Rooms were spacious, clean and air-conditioned. Nice bar facilities and very reasonable prices - well stocked.

Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Gerief in die Karoo.

Goeie keuse na n lang rit op pad Cape St Francis toe. Goeie kos en gerieflike kamer.

Thinus M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thinus M

Vuil en swak.

Kamer - vuil en verwaarloos. Hele plek insluitend veranda-area stink na ou sigaretrook. Spasie vir toilet langs shower so klein dat 'n gemiddelde grootte man dit nie kan gebruik nie.

Vanaf
Vanaf R1 058
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 058
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 27, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef94f448c0bce6a9f7a619f46677f58668e59ddc815e4967571e8d1628e7d714f8239d57f628db861be7510dcfea7ffef7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 27 Main Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.944921 24.664695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang