Angora Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 27, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
- Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Angora Lodge bied B&B-verblyf in die dorpie Jansenville. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 8 slaapkamers, elkeen uniek en smaakvol gemeubileer. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Geriewe in al die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere OpenView-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.
'n Smullekker ontbyt word soggens in die eetkamer bedien. Ander heerlike maaltye is ook op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gastehuis het ook 'n goed toegeruste kroeg, 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar. Let wel dat ontbyt nie op 'n Sondag bedien word nie omdat die hotel dan gesluit is.
Daar is ook 'n goed toegeruste konferensielokaal met plek vir tot 20 afgevaardigdes tot sakereisigers se beskikking. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel.
Die eenheid is na aan verskeie winkels, 'n paar restaurante en OTM's in die dorpie. Die eenheid is ook 'n bekend as die ideale oornagplek vir gaste wat op die R339 of R75, op pad na die kus of binneland, reis.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Rekenaar Netwerklewering
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoofstraat 27, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
- Gaste dink Angora Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Jansenville Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 27, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang